Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Echo Valley Campsite

Kampeer/karavaan

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls

Gaste moet hul eie braaihout, vuuraanstekers, vuurhoutjies, flits, genoeg petrol (die naaste petrolstasie is in Touwsrivier, 32 km ver), toiletpapier, swartsakke, badhanddoeke, verkykers, klere vir warm en koue weer, toiletware, 'n noodhulpkissie en insekafweerder saambring.
Minimumverblyf is van toepassing oor naweke en openbare vakansiedae.
Geen troeteldiere word op die reservaat toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël is. Laat ons asb. weet watter soort hond jy het.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek. Die grondpaaie is nie geskik vir lae motors met lae profiel-bande nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 280
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R2 280
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R2 280
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gecko Rock Private Nature Reserve, Nougaspoort, 30 km vanaf Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68f4d230d898595ac7f4adeee04ae3d4d20076a0dcbed44fa1b4ce0e1708d2589ff09a532a1239dadb25275ceba01efdd2be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 280 per nag, vir 12 mense Gecko Rock Private Nature Reserve Nougaspoort 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.5344619 20.1188297
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem