Eclectic Safari Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naka Sanga, 1 Witwal 523 KQ 13, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R8 000 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Eclectic Safari Lodge is op 'n privaat wildreservaat van 12 000 hektaar geleë en bied 'n privaat selfsorgboswegbreek saam met die Groot 5.
Die ruim lodge kan vir 8 gaste bespreek word en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en die badkamers het elk 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is apart van die slaapkamers en is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n aparte opwasarea met 'n skottelgoedwasser. Die lodge word daagliks skoongemaak.
Die leefarea het 'n kroeg en gaste kan in die sitarea ontspan wat na 'n stoep lei wat gemaklike sitplek en 'n eetarea met 'n uitsig oor die swembad en pragtige omgewing het. Braaigeriewe en privaat parkeerplek is beskikbaar.
Daaglikse wildritte met 'n ervare gids kan op versoek gereël word.
Slaapplek
’n Bespreking by Eclectic Safari Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Piere Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Naka Sanga, 1 Witwal 523 KQ 13, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Eclectic Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naka Sanga, 1 Witwal 523 KQ 13, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom