Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Econo Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 63 resensies vir Econo Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.6/5
Luzelle S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Luzelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sleg en onveilig.

Nee, glad nie. Gasvrou was glad nie vriendelik nie. Gaste kuier en raas en raak so gesuip, hulle het ons amper aangerand. Kamer se mure is so vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P

Het dit geniet.

Was lekker. Lugversorging nodig in kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Bly julle is tevrede. Baie dankie.

Econo Lodge
Karen A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karen A

Ons sal nie weer van die fasiliteit gebruik maak nie.

Volgens ons is die plek eerder bedoel vir kontrakteurs. My dogter sou in haar eie kamer slaap, maar daar was 'n vreeslike onaangename reuk in die badkamer en sy het op die ou end in ons eenheid kom slaap. Ons eenheid het ook nie baie goed geruik nie. Die stort lek water oor die hele badkamervloer. Ook geen waaier in die kamer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Ek is baie jammer vir julle ondervinding, ek gaan opvolg oor die reuk. Ek het nog nie voorheen enige klagtes daaroor gehad nie. Ons het redelik kontrakteurs wat by ons bly ook. Indien jy dalk weer vir ons 'n kans wil gee, is jy welkom om met my te praat. Ons het spaar fan's.

Econo Lodge
James L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en baie hartlik ontvang.

Baie lekker gebly, het die plek net as oornag geriewe gebruik, omdat ons gereis het en gekuier het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Baie bly julle het lekker gebly, hoop om julle gou weer te sien.

Econo Lodge
Belinda G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda G
Gesin met klein kinders

Heeltemal voldoende. Vriendelike mense.

Ons was baie tevrede. Ons het net slaapplek vir een aand nodig gehad en dit was heeltemal voldoende. Baie vriendelike en behulpsame staf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Baie bly julle was tevrede en hoop om julle binnekort weer te sien.

Econo Lodge
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-anne S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne S
Besigheidsreis

Clean and neat place and value for money.

It was a quick overnight stay during business travels. It is a clean and neat place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Thank you, hope to see you again soon.

Econo Lodge
Maria N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria N

Econo Lodge is the best of all I have ever slept.

Best of the best, can't wait to come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Great, we can't wait to host you guys again.

Econo Lodge
Chrisna F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chrisna F
Enkelreisiger

Noisy.

Very noisy environment. Definitely not the place to stay if you are working a shutdown. No option for food at the lodge. There is only 1 kitchen for the whole lodge and everyone must use that kitchen resulting in some people not being able to cook before going to work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

I am sorry for your experience. We don't have cooking facilities in the rooms you chose, and we let the guys use the kitchen when available, the self-catering rooms are more for the people that need to cook. Unfortunately, this is the busy time of the year with the shutdown.

Econo Lodge
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Besigheidsreis

Very neat and comfortable.

Thanks my guys enjoyed the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel E
Saam met vriende

Gelukkige Kosmos-atleet.

Baie vriendelike ontvangs, onmiddelike hulp met glimlag op elke vraag. Skoon kamer. Baie spasie. Veilig en mooi secure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alphy M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alphy M
Enkelreisiger

A beautiful stay.

The lodge is good if you are travelling alone and just for a sleepover. It can be a little bit noisy and crowded at the reception. Food gets served there and there is an unnecessary snooker table that's also blocking the way. On the 1st day the room was a bit dirty or used. The following day it was cleaned and nice. The caretakers were very nice to me. I will use the lodge again in future. I know what to expect. This is a 3-star lodge, so don't go with very high expectations. My bed was very comfortable and that's one item I do not compromise on. I didn't care for the TV - but also, I didn't see the remotes in the room. The wardrobes are not really conducive for a long stay. It may be best to travel with your own iron just for convenience. Like I said, I will use them again. Just don't expect too much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

We would love to have you with us again.

Econo Lodge
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mziwenhlanhla N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mziwenhlanhla N
Enkelreisiger

Perfect.

I enjoyed being there and the fact that it's closer to town made it easier for me to walk to town. I liked the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Thank you, glad you enjoyed your stay. Hope to see you again.

Econo Lodge
Lindokuhle B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lindokuhle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bed was very uncomfortable and shower was not well functioning.

Bed has pricking springs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Daniel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not bad for the amount.

The bed and TV sets need some attention.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Akhona M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Akhona M

It was really nice. I had a good time.

Friendly, welcome and excellent service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizzy L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizzy L
Gesin met tieners

Kon rustig slaap

Vriendelike en behulpsame mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

baie bly julle het die verblyf geniet, hoop om julle weer te sien

Econo Lodge
Jannie E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie E

Netjiese plek om te slaap.

Ons behoeftes was baie basies en Econo Lodge het 100% voldoen daarin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Baie dankie, hoop om julle sommer gou weer te sien.

Econo Lodge
Lizette R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette R

Was te kort en ek was nie baie in kamer om 'n opinie te gee nie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Winnie M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie M
Besigheidsreis

My stay was just OK.

The place is OK, just it was too noisy. I was tired from work and wanted to sleep early but some guests (contractors) who stayed there were making noise till 10 to 11 PM. Even when I reported it, they continued. Another boring thing was the TV channels, it was automatically changed for you. The place is fine, but I do not think it is perfect for a night guest. Contractors who are booked there make a lot of noise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

I am very sorry about your experience, unfortunately specially when there is a few people from one contracters they can be loud.

Econo Lodge
Christo V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was onnet en vuil.

Die bed het nie 'n bo-laken opgehad nie die onderlaken was stukkend. Daar was 1 handdoek vir 2 mense, geen glase in die kamer, geen seep in die stort nie. Die duvet was nie skoon nie en geen bolaken onder die duvet nie en daar was geen ekstra kombers nie en niemand wat ek kon vra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Baie jammer oor julle slegte ondervinding ek gaan dit opneem, ek is altyd beskikbaar op my foon so nie seker hoekom jy my nie kon in die hande kry nie.
Daar is ongelukkig nie glase/bekers in die kamers nie, maar wel in die voorportaal.

Econo Lodge
Gilda M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gilda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basic, but neat.

No toilet paper, only one bath towel provided. No tea/coffee supplies on the first night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

I am very sorry for the problems, I will follow it up. Just to make a correction, the booking was made for 2 self-catering rooms with 1 person in each, that is why there was just 1 towel in the rooms, at arrival, there were 2 people for the 1 room and 1 for the second room. In the future please phone me if there is a problem for us to sort it out.
Wilma

Econo Lodge
Erica D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erica D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis baie basies en klein maar gemaklik en bekostigbaar.

Almal was baie vriendelik en behulpsaam, ek sou egter aanbeveel dat hulle op hulle webtuiste noem dat geen seep voorsien word nie, daar is slegs twee handdoeke voorsien waarvan een 'n klein gesighanddoekie was en dus onvoldoende was. Dan wil ek net kla oor een ding en dis die kussings, die kussings is oud en pap en ons het glad nie lekker geslaap daarop nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Baie jammer oor julle kussings, ek sal dit opvolg, Die handdoek sal ek oor nagaan want hulle gee gewoonlik 'n handdoek per persoon

Econo Lodge
Matiisetso M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matiisetso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was wonderful.

The room is a bit on the small side, but the food was delicious and neatly served and the staff was beyond friendly. I'm definitely going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

I am glad you enjoyed it, we look forward to seeing you again.

Econo Lodge
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste plek vir 'n bekostigbare, skoon, dak oor jou kop met skoon beddegoed en warm stort!

Ek was werklik verbaas, vir die prys, kan mens nie veel verwag nie, maar tog word 'n skoon kamer en beddegoed vereis - en dit is presies wat jy sal kry, ingerig in die styl van 'n kommune - kamers met 'n sentrale gang en leefruimte, maar dit het ons nie in die minste gehinder nie, ons was daar vir een aand, en wou net plek hê waar ons gemaklik kan slaap, en 'n warm stort kan vat - wat veilig is, en veilige parkering bied. Dankie Econo Lodge vir 'n maklike en pynlose ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Goeie dag Werner,

Baie dankie, hoop ons sien julle weer. Bly dat alles vir julle reg was.

Wilma

Econo Lodge
Willie H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nie wow nie.

Lekker stil gewees. Onderhoud onderbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Dankie vir die resensie, jammer jy was nie tevrede nie maar indien moontlik laat weet my asseblief watter onderhoud ontbreek.
Wilma

Econo Lodge
Liani N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Liani N

Netjies.

Die kamer was netjies ingerig. Het probleme ondervind met 'n verstopte drein en stortdeur wat nie gewerk het nie. Staf was nie juis behulpsaam of vriendelik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Goeiemore Liani,
Ek is baie jammer dat julle probleme ondervind het en dat dit nie opgelos is nie, ek weet steeds nie van die geblokte drein en stortdeur nie maar gaan defnitief uitvind daarvan.
Wilma

Econo Lodge
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thobeka N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thobeka N
Besigheidsreis

Not that impressive.

The bed was not comfortable and some channels of the TV were not playing, like the SABCs. And for the money charged was hoping the breakfast will also be included.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

I am sorry that you did not enjoy your stay.

Econo Lodge
Bossie B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bossie B
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Baie klein, maar skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Econo Lodge
Tanya B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te kort.

Was net 1 aand oor geslaap. Mar almal was vriendelik. Sal beslis weer van hul plek gebruik maak in toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons sal julle graag weer ontvang.

Econo Lodge
Mal M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mal M
Besigheidsreis

Convenient and well priced

Thank you very much for a good night's sleep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Glad you enjoyed it.

Econo Lodge
Hannes P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes P
Besigheidsreis

Vir enkeloornag is dit voldoede.

Ek was net teleurgesteld dat volwaardige DStv nie beskikbaar was nie. Alle kanale was op talk shows en SABC-kanale.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Beste Hannes,

Ek is jammer daaroor, ongelukkig het ons nie die volle DStv-pakket nie.

Groete,
Wilma

Econo Lodge
Nicolet M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolet M
Gesin met tieners

Die kamer was netjies, skoon en gerieflik.

Die verblyf het alles gelewer wat ons nodig gehad het vir een aand se oorslaap. Waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Wilma

Econo Lodge
Shaqeel K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaqeel K

The team enjoyed their experience.

The staff was also very accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desere B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Desere B
Gesin met tieners

Gemaklike verblyf in Secunda.

Gemaklike verblyf in Secunda. Sou verwag het dat seep voorsien word, en miskien ekstra toilet papier. Handdoeke was ook nie genoeg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Beste Desere,

Baie dankie vir die terugvoer.

Ek sal uitvind van die handoeke, daar is altyd een vir elke gas so nie seker hoekom julle nie genoeg gehad het nie.

Toiletpapier word ook voorsien so sal ook daarna oplet.

Groete,
Wilma

Econo Lodge
Lelanie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lelanie V
Saam met vriende

Room is neat and tidy just very small.

Unfortunately it was very noisy therefore we didn't get a good night's rest. I would prefer having a kettle and cups in the room to make coffee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Goeiedag Lelanie,

Jammer hieroor, dit was 'n baie besige naweek. Ongelukkig het net die groot kamers aan die buitekant kombuisfasiliteite. Daar is wel 'n ketel in die voorportaal vir koffie en tee.

Groete,
Econo Lodge

Econo Lodge
Gugu L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gugu L
Saam met vriende

Very nice and clean accommodation. The 5 sleeper was spacious.

Very spacious 5 sleeper unit we got. Clean with extra blankets. Only issue was the shower: the shower head needs changing to one that distributes water better.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Thank you very much, will let them have a look at the shower head.
Wilma

Econo Lodge
Elsa S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa S
Saam met vriende

Tevrede.

Die verblyf was aangenaam, kort net stoele en 'n tafeltjie. Dan was daar ook nie toiletseep beskikbaar nie. Een nag verblyf was goed genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Baie dankie, ek sal kyk na die tafel en stoele.
Groete,
Wilma

Econo Lodge
Willem O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem O
Saam met vriende

Vriendelik en altyd gewillig om te help.

Dit was naby genoeg aan die Casino waar ons Blackball pool gespeel het, die mense was altyd vriendelik en hulpvaardig, dit was lekker om daar te bly vir die week, baie dankie aan Econo Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle daar te gehad het.

Econo Lodge
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntokozo M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ntokozo M
Saam met vriende

It was a great place. Clean and fun.

It was clean and neat and the service was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Glad you enjoy the stay and see you next time.

Econo Lodge
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave U - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave U

Uitstekend.

Ons is hartlik verwelkom, en vinnig op ons gemak en in ons kamers geplaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Kom kuier gerus weer.

Econo Lodge
Vino A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Vino A
Gesin met klein kinders

Noise complaint.

The main problem I had, we had a wedding to attend the following day (Saturday) and on Friday night the hosts were making a huge noise past midnight on Friday. I'm pretty sure all the guests could not sleep because of that.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Klagte oor geraas.

Die grootste probleem wat ek gehad het, is dat ons 'n troue die volgende dag (Saterdag) moes bywoon en Vrydagaand het die gashere 'n groot geraas tot na middernag gemaak. Ek is redelik seker dat al die gaste nie kon slaap nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Good day,

I am very sorry about this, will take it up with the host.

Econo Lodge
Mmathapelo M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mmathapelo M
Enkelreisiger

The stauff was friendly and great, and the place clean.

I enjoyed my stay at Econo Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vusi G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vusi G
Saam met eggenoot / lewensmaat

I wouldn't mind to book there again.

Friendly staff, the rooms are clean and the location is safe and quiet. Value for our money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Thank you for the response, we hope to accommodate you again.

Econo Lodge
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Elize B
Besigheidsreis

Netheid ontbreek in die kamers.

Die beddegoed was nie skoon nie, kussings het 'n reuk gehad, ons ouens het hul T-shirts oor die kussings getrek om ten minste hulself te ruik en die stort was nie skoongemaak nie. Moeilik geslaap. Baie onaangename ondervinding vir hulle gewees, alhoewel die dame uit haar pad gegaan het om vir hul vroeg te kom oopsluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Middag Elize

Jammer hieroor, ek neem dit op, gaste kan my bel indien daar 'n probleem is, my foon is altyd beskikbaar en dan los ons die probleem vinnig op.

Wilma

Econo Lodge
Esther S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Esther S
Saam met vriende

Cheap does not have to mean untidy.

It was like a hostel. Noisy at night and bedding had a bed smell. Had to ask for towels in the room and no plug for the fridge. We were given extension cord which was then taken in the morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

I am sorry that was your experience, we are very busy at the moment and not easy to keep everybody quiet.

Econo Lodge
Celeste O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste O

Dit was presies wat ons gesoek het: goeie waarde vir geld, gemaklike bed en warm water!

Ons het letterlik net daar geslaap. Was ook dankbaar vir die koffiegeriewe en kombuis wat tot ons beskikking was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Ek is baie bly dat alles reg was, dankie vir die ondersteuning.

Econo Lodge
Annelie H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neem gaste se privaatheid in ag.

Aan die gasvrou Barbara, baie dankie, sy doen rerig waar moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Baie dankie, ek se vir Barbara.

Econo Lodge
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marie B
Enkelreisiger

Die span wat op diens was weet nie veel en was nie behulpsaam nie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Ek is jammer dat jy so daar oor voel. As jy vir my met besonderhede kan gee, dan neem ek dit op met die personeel.

Wilma

Econo Lodge
Susan D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D
Gesin met tieners

Vriendelike diens.

Was vriendelik ontvang. Netjiese kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal julle graag weer ontvang.

Econo Lodge
Sadhana B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sadhana B
Gesin met tieners

Nice and clean house.

Connie and Sarafina, the cleaners, were very friendly on arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Thank you, I am glad you enjoyed your stay.

Wilma

Econo Lodge
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delicia V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delicia V
Gesin met tieners

Was perfek geleë - netjies en skoon baie vriendelike diens en sal beslis weer daar oorslaap.

Ons het vir die Graceland junior ope gekom en was dit vir ons perfek geleë, naby genoeg en maklik om te vind. Die kamers in netjies en ons was baie vriendelik ontvang. Beslis sal ons weer van die verblyf gebruik maak en ook aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Econo Lodge se terugvoer

Beste Delicia,

Baie dankie vir die terugvoer, julle is meer as welkom om weer by ons te kom kuier.

Econo Lodge
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waboomstraat 2, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZjQ1MjAyLTE5NTUtNGUwYS1hMzJhLTNjMTRlYjczYmNmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 63 5 1 4 2 Waboom Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.495113583397 29.19256478548
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem