Germiston Akkommodasie by Ecotel Lodge OR Tambo | LekkeSlaap
+28

Ecotel Lodge OR Tambo

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barbaraweg 319, Isando, Germiston, 1601, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R489 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ecotel Lodge OR Tambo is gerieflik binne 10 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af geleë en dis ook naby aan die Emperors Palace Casino.

Die akkommodasie word aangebied in Koningingrootte- en Gesinskamers waarin rook verbode is. Elke kamer beskik oor wit linne, en suite-geriewe, 'n klerekas met 'n spieël, 'n lessenaar, 'n TV, 'n verwarmer en 'n waaier. Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.

Die lodge het 'n verkoopoutomaat waar gaste koeldrank en peuselhappies kan koop. Daar's ook braaigeriewe, 'n koffie- en teemaakmasjien en 'n WiFi-kuberkol. Daar is 'n TV in die eetkamer. Ons voorsien gratis, veilige parkeerplek agter elektriese heinings en 'n 24 uur-taxi-diens is ook beskikbaar.

Vir gaste wat tussen verbindingsvlugte wil kom ontspan het ons ook 'n dagtarief beskikbaar van 10:00 tot 18:00. Doen asb. navraag.

Opsomming van Resensie

1.9 uit 5van 2 resensies vir Ecotel Lodge OR Tambo
Netheid
2.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
1.5/5
Veiligheid
1.5/5
Waarde vir geld
2.5/5

Ligging

  • Barbaraweg 319, Isando, Germiston, 1601, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R489
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R489
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barbaraweg 319, Isando, Germiston, 1601, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczMTk3OTE0LTkyM2UtNDI1OC1iYzc1LTk4ZTUzYTk2MjlkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R489  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 2 319 Barbara Road Isando 1601 Gauteng 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -26.147805 28.200029
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za