LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by EdelRose | LekkeSlaap
+26

EdelRose

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 31 resensies vir EdelRose
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Litza L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Litza L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons verblyf aangenaam gevind en kon 'n goeie nagrus geniet.

Die suite is smaakvol gemeubileer en toegerus met alles wat nodig is vir 'n gerieflike verblyf en ook gerieflik naby die N1 geleë. Ons is vriendelik deur ons gasheer, Fred Wilkinson ontvang en tuisgemaak. Sal dit met vrymoedigheid aanbeveel vir ander reisigers.

EdelRose's terugvoer

Litza dankie vir jou terugvoer Ons waardeer dit ten volle Bly jul het die verblyf aangenaam gesond.
Kom gerus weer.
Fred

EdelRose
Leana P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies! Baie dankie vir die vriendelike diens van Fred en vir lekker koffie, melk en gefiltreerde water wat voorsien is! Sal weer kom!

Ons kan EdelRose regtig aanbeveel! Dankie!

EdelRose's terugvoer

Leana bly jul het Edelrose aangenaam gevind Ons waardeer die kommentaar. Baie welkom in die toekoms
Fred

EdelRose
Catharina K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharina K
Gesin met klein kinders

Mooi en netjiese plekkie vir oorslaap.

EdelRose is netjies, skoon, mooi en billik. Bly gerus hier oor met 'n geruste hart.

Ludwig K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte.

Goed gerus na lang dag se reis.

EdelRose's terugvoer

Bly julle kon ontslaan. Maak gerus weer so.

EdelRose
Ruchele H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruchele H
Gesin met tieners

Baie aangenaam en rustig.

Baie dankie aan die eienaars. Hulle het ons tuis laat voel.

Pierre F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre F
Saam met vriende

Gemaklike akkommodasie.

Mooi skoon en netjiese opset. Die stort het ongelukkig gelek en die hele vloer was vol water wat ons moes opdroog. Kan egter die plek aanbeveel.

Kristy K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristy K
Gesin met tieners

Fantasties!

Baie oulike, skoon, netjiese plek. Oom Fred en tannie Anette is dierbaar en lewer baie goeie diens. Dankie vir die lekker kuier!

EdelRose's terugvoer

Bly julle het die verblyf genoeg. Julle is baie welkom in die toekoms.

EdelRose
Lizelle S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S

Goed.

Baie aangenaam en waarde vir geld.

Nicolene S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene S
Gesin met tieners

Heerlik, skoon en ideaal vir 'n aand of twee se oorslaap.

Dis 'n baie oulike plekkie. Skoon, netjies en ideaal. Vriendelike mense en help graag. Ons het regtig baie lekker gebly.

Wilma O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma O

Gesellige kuierplek weg van die huis!

Eienaar het vooraf maklike aanwysings gestuur en vrae beantwoord. Netjiese, gerieflike plek met wat ons nodig gehad het. Goeie beddens en beddegoed vir die koue. Lekker stoep en tuin om spasie te gee. 'n Tweeplaatstofie sal dalk aanbeveling wees.

Karin B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker plek en baie veilig.

EdelRose's terugvoer

Ben dankie vir die kommentaar Ons waardeer dit baie om van gaste te verneem julle is baie welkom in die toekoms
Groete,
Fred

EdelRose
Deborah L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah L

Wonderful place to stay.

We thoroughly enjoyed our stay here and will definitely book here again. It would have been nice if the wi-fi was working. It was very comfortable and had everything we needed.

EdelRose's terugvoer

Dear Debbie,

Thank you for the positive response. You are welcome to visit us in the future.

We are in line for a fibre Wi-Fi connection which seems to take ages to go past the infrastructure preparations.

Regards,
Fred

EdelRose
Amanda E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic service.

Everything we needed except maybe a little stove would be fantastic! Apart from that, everything was provided and clean! Thank you, we will see you next year!

Berna V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna V
Gesin met tieners

Gerieflik, bekostigbaar en vriendelike diens.

Ons is vriendelik ontvang en die huisie was skoon en netjies. Die gefiltreerde drink water was baie welkom! Sentraal geleë en naby die sportstadion se swembad waar ons deelgeneem het. Beslis waarde vir geld, met 'n vol DStv-pakket, en lugversorger.

Venecia R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Venecia R

Die plek was heel gerieflik.

Was met my 2 kleinseuns daar. Gerieflik en naby genoeg aan winkels om nie ver uit te ry nie. Sal weer gebruik maak van dit.

Jurnia J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurnia J
Saam met vriende

Private and clean.

Very private, safe and clean. We enjoyed our stay so much we didn't want to leave. Thank you, EdelRose owners, for a welcome stay.

Cas C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cas C
Gesin met tieners

Aangename verblyf en baie sentraal.

Gasvrye ontvangs, eienaars is altyd beskikbaar. Die plekkie is goed toegerus, skoon en netjies. Is goed geleë veral t.o.v Hospitaal en Universiteit. Ons sal weer daar tuisgaan.

Herman R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman R

Voldoen aan verwagting.

Baie netjiese plekkie. Was net vir oornag, maar sal dit beslis weer gebruik.

Willie D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie D
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon.

Ons het net 1 aand oorgeslaap en alles was in orde.

Magda B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B
Enkelreisiger

Aangenaam.

Ek het baie lekker gebly. Hulle kan dalk net kyk om die stortkop te vervang. Maar andersins was dit baie netjies. Dankie, Annette, vir die lekker chamomile tissues.

Lynette M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en baie sentraal.

Dit was heerlik om by so 'n skoon, netjiese plek te bly. Alles wat ons nodig gehad het. Die plekkie is baie sentraal geleë en sal beslis aanbeveel word. Ek sal vir seker weer daar bespreek as ons Bloemfontein moet besoek.

EdelRose's terugvoer

Lynette
Ons waardeer jou kommentaar. Altyd goed om te hoor dat ons gaste gelukkig is
Baie welkom in die toekoms
Fred

EdelRose
Marcelle M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcelle M
Saam met vriende

Gerieflik.

Lekker oornagplek of selfs langer. Als wat mens nodig het en veilig en gerieflik naby hoofweg.

Jacqui D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui D
Gesin met klein kinders

Netjiese, skoon en gerieflike oornag fasiliteit.

Vir ons oornagverblyf het dit in al ons behoeftes voldoen. Vriendelike en behulpsame ontvangs, baie netjies en skoon en ons sal enige tyd weer van die akkommodasie gebruik maak. Net stort kan nagegaan word, water loop nie vinnig weg nie en dam bietjie op, dan lek die water onder deur op die vloer.

EdelRose's terugvoer

Bly jul het die verblyf aangsnaam gevind.
Dankie vir die opmerking oor die stort sal aandag gee.

EdelRose
Lettie V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gulhartig ontvang met baie netjiese, versorgde kamers.

Kontak nommer verskaf indien daar enige probleme opduik. Koffie,suiker, tee en gebottelde water verskaf.

Debbie B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B

Lekker gesellig en privaat. Lugverkoeling, volle DSTV is 'n bonus.

Het baie lekker gebly. Baie mooi en netjies. Lekker privaat as julle gesin is. Het 'n lieflike tuintjie waar kinders kan speel. Oom het ons goed verwelkom. Het volle DStv en lugverkoeling. Dis baie veilig. Sal dit vir enige een aanbeveel.

EdelRose's terugvoer

Debbie, dankie vir die kommentaar, ons waardeer dit baie. Jul is baie welkom in die toekoms.

EdelRose
Suzanne R - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne R
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Ons was vriendelik ontvang en die mense het ons gou tuis laat voel.

Ina F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina F
Saam met vriende

Was lekker om in so 'n plek in te kom na 'n lang dag.

Plek baie netjies. Dankie.

EdelRose's terugvoer

Beste Ina,

Baie dankie, die kommentaar word waardeer. Ek is bly julle het dit geniet.

Kom kuier gerus weer.

EdelRose
Sonja L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verassing.

Fred en Anette is baie gasvry en behulpsaam. Die plekkie is pragtig en baie goed ingerig en mens het alles wat jy nodig het.

Lieschen N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lieschen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en ontspanne.

Kry waarde vir geld, want ons was vir mediese ondersoeke daar en jy wil net oorslaap.

Petrus D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Petrus D
Gesin met klein kinders

Baie baie netjies.

Hierdie is meer 'n woonsteltipe maar is baie skoon en baie netjies vir 2 ouers en 'n kind. Parkering is net baie beknop.

Annatjie N - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Dit is 'n baie netjiese en gerieflike plek. Sal dit graag aanbeveel vir enige iemand vir oornag verblyf. Baie dankie vir vriendelikheid.

EdelRose's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer .Hoop om jul vorentoe weer te huisves.

EdelRose
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edelingstraat 12, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Geen kinders onder 2
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeeb98ea7c93804f5a20b89cb35a98c77f0bff2914f1c0532c255a6c3ed1dd66eb9e96cc2043efeb5f5c32be5d48540a99ba1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 12 Edeling Street Universitas 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.124572803126 26.177147550926
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!