Edelweiss B&B
- Kapasiteit: 53 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Rooibekkie Straat, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Edelweiss B&B is naby die reuse Gariepdam, halfpad tussen Kaapstad en Gauteng geleë, net 5 km van die N1 af. Ons bied goeie waarde vir geld in dubbelkamers en selfsorg-eenhede.
Ons skoon, gerieflike akkommodasie bestaan uit 4 volledig toegeruste kothuise met slaapplek vir 6 tot 9 persone en 3 volledig toegeruste woonstelle met slaapplek vir gesinne van 4. Elke eenheid het veilige parkeerplek en 'n braaiplek. 'n Volledige Engelse ontbyt is beskikbaar en word bedien in die eetarea. Aandete is ook beskikbaar op versoek.
Doendinge in die omgewing: seil, visvang, rolbal, swem en 'n uitstappie na die natuurreservaat kan gereël word op versoek.
Kom klop by ons aan vir hartlike, Vrystaatse gasvryheid.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 43 Rooibekkie Straat, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Gaste dink Edelweiss B&B het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Gariepdam Venterstad Vrystaat
- Kapasiteit: 53 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Rooibekkie Straat, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom