LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Edelweiss Corporate Guesthouse | LekkeSlaap
+58

Edelweiss Corporate Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Edelweiss Corporate Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Desire K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire K
Enkelreisiger

Puik.

Baie netjies en mooi. Puik kliëntediens! Het baie lekker gebly en sal vir seker weer daar boek!

Violet S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Violet S
Enkelreisiger

Baie lekker, personeel gasvry, waarde vir geld, mooi ligging, en baie netjies.

Uitstekend, baie lekker, personeel gasvry, waarde vir geld, mooi ligging en baie netjies.

Dirk U - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk U
Enkelreisiger

Was baie lekker verblyf.

Baie lekker verblyf, skoon en stil en baie professioneel. Dankie!

Edelweiss Corporate Guesthouse's terugvoer

Beste Dirk,

Baie dankie vir jou resensie, ek waardeer dit baie.

Groete,
Valery

Edelweiss Corporate Guesthouse
Marietjie J - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent. Will go again.

Feel like home, friendly and excellent service. Will definitely go again.

Edelweiss Corporate Guesthouse's terugvoer

Hi Marietjie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Jul is altyd welkom en geen myl is te lank om te hardloop vir ons kliënte nie.

Edelweiss Corporate Guesthouse
Willa E - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willa E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief weer gebruik!

Netjies, luuks, vriendelik, gerieflik, sentraal geleë en bekostigbaar.

Edelweiss Corporate Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir jou terug voer, dit is great om te weet dat ons gaste tevrede was.

Edelweiss bestuur.

Edelweiss Corporate Guesthouse
Thunis K - Okt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thunis K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice people, nice stay.

Nice place to overnight, however I don't think the breakfast deserves a 4 star.

Edelweiss Corporate Guesthouse's terugvoer

Geagte Thunis,

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is vreeslik jammer dat u in 2012 n afskeep ontbyt gehad het. Edelweiss is nou onder nuwe bestuur en ek kan u verseker dat ons beslis opgegradeer het met die etes. Ek berei self die etes voor en vir die afgelope 2 jaar was almal nog tevrede. U is meer as welkom om te kom inloer en dit sal baie interessant wees om te weet of Edelweiss verbeter het op die ontbyt.

Vriendelike groete,
Valery Jacobs - Bestuurder

Edelweiss Corporate Guesthouse
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Edelweiss-laan 325, Magalieskruin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQTHsQ5deojK5V35ipfvUo1hHsMP1SLwrAMGUs6YpvelK5w7fBo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 325 Edelweiss Avenue Magalieskruin 0182 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 11:00 -25.690104 28.225939
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!