Eden Safari Country House
-
Kapasiteit: 12 persone
8 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1202 Oribi Street, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 12)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Eden Safari Country House is geleë in Marloth Park, 'n pragtige 4000-hektaar reservaat van ongerepte Afrika-bosveld. Die reservaat grens aan die wêreldbekende Krugerwildtuin en bied gaste 'n outentieke bosveld-ervaring.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 6 volwassenes. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens gemeubileer is. Die tweede en derde badkamers het elk 'n stort, bad, toilet en wasbak. Alle kamers het toegang tot die stoep, en kwaliteit linne en handdoeke word voorsien.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei in. Vir gaste se gerief is daar ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.
Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n TV met DStv, satellietontvangs en 'n DVD-speler. Gaste kan ook 'n uitgebreide biblioteek vir hul ontspanning geniet.
Buiteluggeriewe sluit in 'n plonspoel, 'n braai-area en 'n hoë uitkykdek – perfek om wildlewe te sien terwyl hulle verbygaan. Die eiendom het 'n watergat naby wat 'n verskeidenheid diere lok, insluitend sebras, kameelperde en 'n inwonende muishondfamilie. Voëllewe is volop, en gaste kan uitstekende voëlkyk vanaf die balkon geniet.
Veilige parkering is beskikbaar in toesluitgarages, en 24-uur personeel is op die perseel vir gaste se gerief.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rousseau Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 1202 Oribi Street, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
- Gaste dink Eden Safari Country House het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 12 persone
8 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1202 Oribi Street, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang