Opsomming van Resensie
Kristel H - Jan 2021
Gemiddeld
Wat n belewenis! Dié vakansiehuis is amazing.
Eden Safari Country House's terugvoer
Weereens dankie dat jul by Eden Safari Country House bespreek het. Ons kyk graag uit na jul volgende vakansie bespreeking.
Suzaan S - Jan 2021
Gemiddeld
Netjies. Skoon. Mooi. Alles wat jy nodig het is daar.
Kim C - Des 2020
Gemiddeld
Pampering and relaxing.
Corné V - Nov 2020
Gemiddeld
Die heel beste ooit!
Eden Safari Country House's terugvoer
Thank you for a great review, we do appreciate it a lot and hope to see you in the near future. Kind Regards, Eden Team.
Desire G - Okt 2020
Gemiddeld
Netjies, luuks, moderne huis, mooi uitsigte.
Lees meerMarcel D - Okt 2020
Gemiddeld
Dit was 'n heerlike, ontspannede naweek.
Eden Safari Country House's terugvoer
Van almal by Eden Safari Country House wil ons graag dankie se vir die goeie resensie en ons sien daarna uit om u weer by ons te he. Eden Groete
Lanie D - Okt 2020
Gemiddeld
Pragtige en lekker plek om te rus en diere te kyk.
Rohan M - Mrt 2020
Gemiddeld
Dit was presies waarvoor ons gesoek het. Fantasties.
Eden Safari Country House's terugvoer
Goeie dag, baie dankie dat jul Eden Safari Country House as jul wegbreek huisie gkies het. Ons sien daarna uit om jul gou weer te sien.
Gideon C - Feb 2020
Gemiddeld
Baie lekker.
Eden Safari Country House's terugvoer
Goeie dag,
Hiermee wil ons graag net weereens dankie se dat U by Eden Safari Country House kom bly het, ons sien daarna uit om u weer te in die na toekoms te he.
Baie dankie vir die review, word hartelik waardeer
Vriendelike Groete
Monique
Lelo B - Aug 2019
Gemiddeld
This place was beautiful and was worth every cent.
Eden Safari Country House's terugvoer
Thank you from all of us Eden Safari Country House for the review, we will definitely have a look at it and hope to see you again soon. Eden Regards
Marlie E - Aug 2019
Gemiddeld
Netjies, skoon en kindervriendelik.
Gerrie U - Aug 2019
Gemiddeld
Was inderdaad vergenoegsame verblyf waarde vir die lae oornagse koste met allerlei voordele.
Lees meerEden Safari Country House's terugvoer
Van almal by Eden Safari Country House wil ons graag dankie se vir die goeie resensie en ons sien daarna uit om u weer by ons te he. Eden Groete Monique
Charlene F - Jul 2019
Gemiddeld
Puik.
Eden Safari Country House's terugvoer
Goeie dag Baie dankie vir die nice rating. Sien uit daarna om jul weer by ons te he.
Jerry N - Jun 2019
Gemiddeld
Baie gesellig.
Thandi Daisy S - Mei 2019
Gemiddeld
Amazing view.
Sune C - Apr 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Siphiwe N - Feb 2019
Gemiddeld
The house was beautiful and nice place. But no WiFi
Marinda R - Jan 2019
Gemiddeld
Luuksheid en bosveld op een plek.
Eden Safari Country House's terugvoer
Thank you so much for the nice review, we look forward to having you stay with u in the near future.
Kindest Regards,
The Eden Team
Pauline P - Nov 2018
Gemiddeld
Dit was ongelooflik.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
It was amazing.
Lovely, spacious, luxurious home away from home.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Charnelle V - Okt 2018
Gemiddeld
Ongelooflik lekker.
Eden Safari Country House's terugvoer
Thank you so much for the nice review, we look forward to having you stay with u in the near future.
Kindest Regards,
The Eden Team
Cindy V - Jul 2018
Gemiddeld
Baie mooi plekkie. Het dit so baie geniet!
Mpho M - Feb 2018
Gemiddeld
Place is ok.
Charmaine G - Jan 2018
Gemiddeld
Ongelooflik lekker gekuier.
Isabella N - Jan 2018
Gemiddeld
Lekker, jammer van vlermuise in kamers wat nagrus verstoor het.
Shelley S - Okt 2017
Gemiddeld
As jy stilte, natuur en diens wil hê, hierdie is die plek om te gaan!
Robert V - Sep 2017
Gemiddeld
Excellent accommodation and the Butler was extremely helpful.
Johan V - Jul 2017
Gemiddeld
Ons het by lekker gebly.
Ronel M - Apr 2017
Gemiddeld
Lieflik en gerieflik!
Eden Safari Country House's terugvoer
Eden, beautiful Eden.
Willem V - Mrt 2017
Gemiddeld
Definitely 5 star value for money!
Jan D - Nov 2016
Gemiddeld
Dit was gerieflik, baie goed toegerus en verseker waarde vir geld.
Anya P - Sep 2016
Gemiddeld
Die lekkerste rus in 'n lang tyd by 'n asemrowende plek, moes baie langer gebly het!
Mari V - Mei 2015
Gemiddeld
Puik!
Jacques R - Mei 2015
Gemiddeld
Groot bederf.
Anne V - Jan 2015
Gemiddeld
Was een fijne rustdag in een mooi huis. Goede aandacht van de eigenaar.
Riana T - Mei 2014
Gemiddeld
Fantastic house and setting.
Marnus V - Des 2013
Gemiddeld
'n Ongelooflike omgewing met wild in jou agterplaas. Fantastiese diens en gasvryheid.
Karen F - Des 2013
Gemiddeld
Fabulous place
Ina L - Sep 2013
Gemiddeld
Beautiful well-equiped house with friendly staff.
Natalie G - Mei 2013
Gemiddeld
Eden is the perfect luxury getaway & still gives you a that feeling of being in the bush
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oribistraat 1202, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom