Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Dunes 38

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Meyerrylaan, Eenheid 38 Eden Dunes, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Eden Dunes 38 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shelly Beach in Margate. Die kompleks is oorkant die strand en die Shelly Centre Mall.

Hierdie woonstel op die eerste verdieping front na die see en bied verblyf aan 4 volwassenes en 4 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 2 kinders. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed vir kinders. In die eerste badkamer is 'n toilet en 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad, 'n toilet en 'n 'n wasmasjien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, diepvrieskas, mikrogolf, en 'n oond en stoof. Die oopplan-leefarea langsaan het 'n etenstafel vir 6, leerbanke en 'n slim-TV met 'n Open View-dekodeerder. Die leefarea lei na 'n balkon wat 'n uitsig oor die see en die kompleks se gemeenskaplike areas bied.

Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Eden Dunes 38 sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Enkelbed / Driekwartbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Eden Dunes 38
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Julien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Ligging

  • Albert Meyerrylaan, Eenheid 38 Eden Dunes, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eden Dunes 38 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Meyerrylaan, Eenheid 38 Eden Dunes, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82bf0d2cbd3e4afe856b9c1c63bdc073b2aee978cb3c356ded27bf223d1cd73ad568197642650604bbc5915823566c4a9ba0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Albert Meyer Drive Unit 38 Eden Dunes 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.809124840689 30.410870453123
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem