Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Dunes 78

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R700 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R600 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Indien gaste versuim om die huisreëls te gehoorsaam kan dit tot uitsetting lei en die verbeuring van gaste se breekskadedeposito. Die opsigter sal gaste vergesel en sekuriteitsdienste versoek indien nodig, omdat gaste onmiddellik moet ontruim.

'n Daaglikse skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie, en gaste moet hulself op so 'n wyse gedra dat dit nie 'n steurnis vir enige bewoners van ander gedeeltes veroorsaak nie.

Daar mag onder geen omstandighede met die pligte van die skoonmakers of ander werknemers in die diens van die regspersoon ingemeng word nie.

Geen items soos sigaretstompies, stukkies kos, leë blikkies of bottels mag op die perseel gestort of van die balkonne af gegooi word nie.

Geen wasgoed, handdoeke of linne mag oor die balkon gehang word nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Geen strukturele veranderinge mag aan die buite- of binnekant van die eenheid sonder die toestemming van die regspersoon aangebring word nie.

Geen meubels mag in of buite die eenheid rondgeskuif word nie.

Geen items wat die geldigheid van die brandversekeringspolis kan beïnvloed, mag in die eenheid gehou word nie.

Streng geen vuurwerke word op die perseel toegelaat nie.

Geen items wat op die voorraadlys vir die eenheid is, mag van hierdie eenheid verwyder word nie. Indien enigiets stukkend is en nie vervang word nie, kan die gas die sleutel/breekskadedeposito verbeur.

Geen sonbruinroom, kos en seesand word op die meubels toegelaat nie.

Gaste moet asb. seker maak dat hul persoonlike besittings of vullis nie op 'n ander plek in die gebou gehou word nie.

Brandblussers mag slegs gebruik word om brande te blus.

Geen hout- of houtskoolvure mag op die balkonne gemaak word nie. Gaste mag slegs in die aangewese braai-areas braai.

Slegs die skoonmaakpersoneel wat deur die beheerliggaam aangestel is, word in die kwartiere toegelaat, tensy ander reëlings deur die bestuur getref word.

Voertuie mag slegs in die opritte gewas word.
Die tuinier kan versoek word om voertuie slegs na-ure te was.

Parkeerplek is slegs in die aangewese parkeerarea beskikbaar en parkeerplek word nie in die opritte toegelaat nie. Ekstra parkeerplek kan voor gaste se aankoms gereël word.

Respekteer die ander gaste terwyl hulle van die swembad gebruik maak.

Nadat jy die eenheid ontruim het, laat asb. die eenheid in 'n skoon en netjiese toestand. Indien gaste die eenheid in 'n slegte toestand agterlaat kan hulle 'n gedeelte van die breekskadedeposito verloor.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Meyer-straat, Eden Dunes 78, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88c43f51587157ccdd01b92c5313749343961a7d27f9737a252348cd96941e177c43dd60cf9c5cc5c5258aa7768cb9d0146a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Albert Meyer Street Eden Dunes 78 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.808425301839 30.411735386543
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem