Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden East

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowry-rylaan 24, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Eden East is 'n vakansiehuis in Elysium aan die Suidkus van KwaZulu-Natal en is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en daar is slaapplek vir 10 gaste. Daar is ook 2 badkamers met storte. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens wat ideaal is vir kinders. Die lapa langs die swembad het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus met alles wat gaste vir selfsorgverblyf benodig onder meer 'n yskas, stoof en oond, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die leefarea het 'n pooltafel vir vermaak.

Daar is 'n groot swembad en tuin. Die patio het braaigeriewe en buitemeubels, perfek vir kuier.

Elysium is 30 km vanaf Scottsburg Mall en swemstrand, 60 km vanaf die Galeria Mall in Amazimtoti en 86 km vanaf die Pavillion Mall en uShaka Marine World in Durban.

Slaapplek

’n Bespreking by Eden East sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Eden East
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 6

Ligging

  • Cowry-rylaan 24, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eden East het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowry-rylaan 24, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa60983fd8be53e7fe207c08392147d57a3fa6c9dd968b682eb4a93a298d63fdc793bad966073e663a167f98b6379f39a9a23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 9 5 1 5 24 Cowry Drive Elysium 4185 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.479007488594 30.637750257672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem