LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eden Guest House | LekkeSlaap
+9

Eden Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yente-straat 32, Hadison Park, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R740 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Eden Guest House bied gastekamers in Kimberley en is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe.

Verblyf is beskikbaar in 5 kamers wat smaakvol ingerig is. Elke kamer het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed óf 'n dubbel- en 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in.

Komplimentêre seep en sjampoe word voorsien. Ontbyt en aandete kan teen ekstra koste gereël word. Die gastehuis het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Klein, goedgemanierde troeteldiere kan saamkom indien vooraf gereël.

Daar is veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke en die perseel word deur kameras gemonitor. Eden Guest House is 2 - 10 km vanaf winkelsentrums, die Absa Park-stadion, Flamingo Casino, Virgin Active-gimnasium, mediese geriewe, rolprentteaters en restaurante.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Yente-straat 32, Hadison Park, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R740
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R740
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yente-straat 32, Hadison Park, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzMTJjNjc4LTY2ODEtNGVmZS1iYWEyLTFiZThjNDBjMTBiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R740  per nag (vir 2 persone) 32 Yente Street Hadison Park 8306 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.758621 24.744349
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!