Eden On The Bay 108

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 22 Apr 2019 tot 19 Sep 2019.

Beskrywing

Eden On The Bay 108 is ’n luukse selfsorg-woonstel in die veilige Eden on the Bay-kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Eden on the Bay is ’n leefstylkompleks wat oor Big Bay se strand uitkyk met die pragtige uitsig op Tafelberg. Die kompleks bied restaurante, kitskos-eetplekke en verskeie winkels.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort, toilet en wasbak. Dié kamer het ook ’n TV met sekere DStv-kanale en ’n skuifdeur wat na die balkon lei. Die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het ’n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het ’n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n ontbytkroeg emt stoele en ’n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 en daar is en daar is bank met sitplek vir 2 asook ’n driesitplek-bank in die sitarea. Die sitarea beskik ook oor ’n platskerm-TV en gratis WiFi word voorsien.

Die leefarea lei na ’n balkon wat ’n stoep met meubels het, asook ’n uitsig op Tafelberg. Die Eden on the Bay-kompleks bied 24 uur-sekuriteit met toegangsbeheer en daar is veilige onderdakparkeerplek.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eden On The Bay 108 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 230 R1 107 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 22 Apr 2019 tot 19 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false