Eden On The Bay 112

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 25 % af

Kry 25% af. Geldig vanaf 1 Nov 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Eden On The Bay 112 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Eden On The Bay-kompleks in Big Bay. Die kompleks is 80 m van die strand af en die woonstel is net bo verskeie winkels en restaurante.

Die woonstel bied slaapplek aan 5 volwassenes en 1 kind. Daar is 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bababed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die hoofbadkamer is met die leefarea geskakel en het 'n wasbak, stort en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 2 wasbakke, 'n bad en 'n toilet. Die en-suite word d.m.v. 'n deurweg deur die kas bereik. Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea.

Die kombuis is met 'n yskas, oond en stoof en 'n mikrogolf toegerus en in die leefarea is daar 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n balkon waar gaste skemerkelkies kan geniet. Die woonstel het gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Eden On The Bay 112 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Russies

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eden On The Bay 112 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 R900 per nag (plek vir 4)

Kry 25% af. Geldig vanaf 1 Nov 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za