Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden On The Bay 125

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 640

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Eden On The Bay 125
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Wilma S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Ons het baie lekker gebly, sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden On The Bay 125 se terugvoer

Good day Wilma,

Thank you for taking the time to submit a review following your stay at Eden on the Bay 125.

We are super pleased you thoroughly enjoyed your stay and we look forward to welcoming you in the future.

Kind Regards,
Nikita

Eden On The Bay 125
Anton R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly maar ek voel hulle kon voor die tyd gesê het dat my uitsig 'n muur gaan wees. Dis was vals indruk wat geskep is oor uitsig.

Ek het lekker gebly. Was uiters teleurgesteld oor uitsig. Ek sal self nie maklik weer van die verblyf gebruik maak nie a.g.v. die feit dat ek onder vals indruk gebring is oor uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorantlaan, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5ZWE2YmQ3LTIzNDAtNDQwYy05ZmNiLTkyMmRlMDNmM2VlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Cormorant Avenue Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.791943228502 18.457642793655
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem