Eden On The Bay 129

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 22 Apr 2019 tot 19 Sep 2019.

Beskrywing

Eden On The Bay 129 is 'n volledig toegeruste woonstel in die winkel- en leefstylkompleks Eden On The Bay, Big Bay.

Die tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek vir 4 mense. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die hoofinterieur is oopplan met die kombuis wat na die sitkamer lei. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel en 'n mikrogolf. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 3 stoele. Die sitkamer het 'n 3-sitplekbank, 2 enkelsitplekbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die elegant gemeubileerde sitkamer lei na 'n balkon met 'n ongelooflike uitsig oor die Atlantiese Oseaan. 'n Buite-etenstafel, 4 stoele en 'n gasbraaier word voorsien.

Big Bay is 'n gewilde en moderne metropool wat oor die aanloklike Weskus in Kaapstad uitkyk en wat asemrowende uitsigte van die see, Tafelberg en Robbeneiland in die verte bied. Met Eden on the Bay se promenade wat met talle gewilde besienswaardighede spog, is daar vir seker nie 'n tekort aan genot nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eden On The Bay 129 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 230 R1 107 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 22 Apr 2019 tot 19 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false