Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden on the Bay 183

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R825 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. daarop dat ’n eenmalige skoonmaakfooi by die prys ingesluit is. Indien ’n ekstra skoonmaakdiens benodig word, sal dit teen ’n ekstra koste wees en dit moet ten minste 24 uur vooraf gereël word. Hierdie koste kan met die bestuurder bevestig word.
Rook is binnenshuis verbode, maar gaste mag op die balkon rook.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Let asb. daarop dat die breekskadedeposito met aankoms via EFT betaal moet word en dat dit binne 10 dae na die uitklokdatum terugbetaal sal word indien daar geen skade aangerig is tydens die verblyf nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eden On the Bay, Otto du Plessis-rylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUVvkMeeojbeFRivBQBN0iT9YD2yLtdvF5jacCuvBxkyltWeh4O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) Eden On the Bay, Otto du Plessis Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.7922815 18.4578832
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem