LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eden on the Bay 190 | LekkeSlaap
+31

Eden on the Bay 190

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 1 Aug 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eden On The Bay, Otto Du Plessis-rylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 R842 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eden on the Bay 190 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige en lewendige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is ideaal naby die strand en net 'n motorrit ver van verskeie besienswaardighede in Kaapstad geleë.

Dié eenslaapkamerwoonstel is stylvol versier en het 1 badkamer. Die kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en ander basiese kombuisware toegerus.

Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n klein privaat binnehof met gasbraaigeriewe. WiFi is beskikbaar.

Die kompleks spog met veilige kelderparkeerplek met 24 uur-sekuriteit, 'n paar restaurante, 'n kroeg, winkels en 'n Pick 'n Pay. Die kompleks is sowat 27 km vanaf Kaapstad se middestad en 33 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Eden on the Bay 190 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Eden On The Bay, Otto Du Plessis-rylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R990
Vanaf R842
per nag (plek vir 2)
was R990
Vanaf R842
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eden On The Bay, Otto Du Plessis-rylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaDhOsvzyBucxba2X3EZky1DLlqBTGR0km2J3furT7NlqNQtnlZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R990, nou Vanaf R842  per nag (plek vir 2) Eden On The Bay, Otto Du Plessis Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.7922815 18.4578832
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!