Eden On The Bay 230

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 22 Apr 2019 tot 19 Sep 2019.

Beskrywing

Eden On The Bay 230 is in die hartjie van Big Bay, in Eden on the Bay, geleë. Dis stapafstand van al die doendinge in die omgewing af.

Dié groot woonstel het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oopplan-leefarea het 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en 'n sitkamer. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv-kanale en bied toegang tot 'n groot balkon.

Die kompleks het 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek.

Big Bay is 'n gewilde metropool wat oor die aanloklike Weskus van Kaapstad kyk. Dit het asemrowende uitsigte van die see, Tafelberg en Robbeneiland in die verte. Eden on the Bay se opwindende promenade is die tuiste van besienswaardighede vir toeriste. Dit is ook 'n gunsteling vir plaaslike inwoners.

Slaapplek

'n Bespreking by Eden On The Bay 230 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eden On The Bay 230 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 230 R1 107 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 22 Apr 2019 tot 19 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false