+30

Eden On The Bay 230

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eden On The Bay 230 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die gewilde Eden on the Bay-kompleks in Big Bay, Bloubergstrand. Met die lewendige energie van die Eden on the Bay-leefstylsentrum rondom dit, is hierdie woonstel die perfekte basis vanwaar jy alles kan geniet wat die Weskus bied.

Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, bied ruim klerekasruimte en het toegang tot die privaat balkon. Die eerste badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, koffiemasjien, broodrooster, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV met DStv-kanale, stromingsdienste en gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met buitesitplek en 'n draagbare gasbraai, wat die perfekte ruimte skep vir buitelugbyeenkomste terwyl jy die asemrowende omgewing geniet. Gaste kan ook die gerief van veilige onderdakparkering geniet. Die woonstel is net 'n paar oomblikke van die strand af en bied maklike toegang tot 'n verskeidenheid restaurante, kafees, boetiekwinkels en geriefswinkels.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 791

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Beach Estate Boulevard, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb928b11a3e1e579cc225362335ad3ef085e56da205334d7417f8cd2f3ec96d239d72193be240aa9e80b850246d5c6ab75067?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense Beach Estate Boulevard Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.803442109712 18.464278341083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang