Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden on the Bay 231

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sir David Baird- en Otto du Plessis-rylaan, Eden On The Bay 231, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 320 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eden On The Bay 231 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die veilige Eden on the Bay-kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Die woonstel is ideaal vir onthaal en het warm en pragtige binnenshuise versiering.

Eden on the Bay is 'n leefstylkompleks met 'n uitsig oor Big Bay se strand en op Tafelberg. Die kompleks bied restuarante, kitskosrestaurante en winkels.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer bied ook toegang tot die balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi word voorsien.

Die balkon spog met 'n gasbraai en 'n piekniekbankie waar gaste kan kuier en maaltye geniet.

Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit met toegangsbeheer. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Eden on the Bay 231 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 3 resensies vir Eden on the Bay 231
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 640

Jaar gelys 12

Ligging

  • Hoek van Sir David Baird- en Otto du Plessis-rylaan, Eden On The Bay 231, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden on the Bay 231 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sir David Baird- en Otto du Plessis-rylaan, Eden On The Bay 231, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe81beb61e19b5a16eae95cbd0ca873c6d4fd3cd0d44a11ddcf927950678719e276d6336c0f5ed5fc4221040b074673aba2b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 Corner of Sir David Baird Drive and Otto du Plessis Drive Eden On The Bay 231 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.7927525 18.4584001
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem