Eden on the Bay 259

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Eden on the Bay 259 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige en lewendige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is ideaal naby die strand en ander besienswaardighede in Kaapstad geleë.

Dié woonstel is op die tweede verdieping en het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Daar is 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n aparte stort en 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, ketel en ingeboude kaste toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer lei na 'n privaat balkon met gasbraaigeriewe en 'n tafel met stoele. WiFi is beskikbaar.

Die kompleks spog met veilige kelderparkeerplek, 24 Uur-sekuriteit, 'n paar restaurante, kroeë, winkels en 'n Pick n Pay. Die kompleks is ook net 27 km vanaf Kaapstad se middestad en 33 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by Eden on the Bay 259 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eden On The Bay 259 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R924 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za