LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eden On The Bay 277 | LekkeSlaap
+21

Eden On The Bay 277

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 2 resensies vir Eden On The Bay 277
Netheid
3.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Annamarie H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie H
Gesin met tieners

Beautiful view and stunning location.

I will definitely stay at Eden on Bay 277 when visiting Blouberg. Nice restaurants, stunning walking trails, small shopping mall underneath.

Danel K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Danel K
Gesin met tieners

Baie mooi uitsig, netjiese verblyf.

Daar was so paar goedjies wat gepla het, blindings kon nie toemaak, 1 skuifdeur kon nie sluit, so huis was die heeltyd blootgestel, storte lek baie (vloere papnat as jy klaar gestort het), 1 wasbak in badkamer was verstop, aircon in kamer het nie gewerk nie. Maar oor die algemeen 'n lekker plekkie, baie gerieflik met die restauante en winkel baie naby.

Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorant-laan, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlY2RmZWIyLTY2OTgtNDEwYi1hODIyLTczMWU0YjI3ZGZkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 Cormorant Avenue Big Bay 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.792888 18.457897
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!