Eden on the Bay Apartment 67A

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Eden on the Bay Apartment 67A is 'n selfsorgvakansiehuis in die Eden on the Bay winkelsentrum- en leefstylkompleks in Big Bay, Bloubergstrand.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het 'n TV en gratis WiFi word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met basiese verhit- en eetgeriewe, 'n ketel, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoele.

Die kompleks het boetiekwinkels, restaurante en kruidenierswarewinkels. Gaste kan sport soos windplankry en branderplankry by die strandfront geniet en daar is ook gratis fietshuurdienste. Die strandfront bied 'n pragtige uitsig op Tafelberg en Robben-eiland.

Slaapplek

'n Bespreking by Eden on the Bay Apartment 67A sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eden On The Bay Apartment 67A gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R554 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za