Eden on the Bay Apartment 67B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Eden on the Bay Apartment 67B bied verblyf in 'n luukse ateljee-woonstel naby die strand, restaurante en winkels in Big Bay. Dié voorstad langs die kus spog met 'n asemrowende uitsig oor die Blaauwbergkus en op Tafelberg. Dit is 20 km van die middestad af waar daar verskeie besienswaardighede is.

Dié woonstel is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n opwindende wegbreek naby die see. Die knus eenheid het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kamer het ook 'n TV met Netflix en WiFi. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n ketel toegerus.

Die goue strande is fantasties vir watersport-doendinge, soos seilplankry en vlieërbranderry. Gaste kan ook op vierwielmotorfiets-ritte gaan, gholf speel, inkopies doen en gaan uiteet.

Slaapplek

'n Bespreking by Eden on the Bay Apartment 67B sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eden On The Bay Apartment 67B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R571 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za