Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden on the Bay Studio 68A

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Liz Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 87

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 26 resensies vir Eden on the Bay Studio 68A
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Deon S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker klein plekkie met alles om jou.

Die plek se ligging is puik en diens van die beste, alles binne loop afstand, restaurante en selfs inkopie sentrum, dan praat ons nie eers van die view nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emelia B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emelia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is a awesome get away place next to the beach and pnp with all the coffee shops and restaurants all under one roof.

This place is in a complex next to the see. You can hear the rumbling sound of the ocean. In the complex there is a pick 'n pay, pick 'n pay liquor, coffee shops, restaurants, and other shops. This is a perfect get away stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden on the Bay Studio 68A se terugvoer

Thank you so much for your review. You are more than welcome to come back at anytime.
We do have sea facing apartments which is not a Studio.
Liz Erasmus

Eden on the Bay Studio 68A
Tracy S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy S

Rustig.

Dit was interessant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden on the Bay Studio 68A se terugvoer

Thank you for your lovely review.
Regards,
Liz

Eden on the Bay Studio 68A
Keenan A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keenan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

Ons het dit baie geniet, sal beslis weer so maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zenda V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenda V
Enkelreisiger

Netjies, skoon, naby alles!

Feitlik op Bloubergstrand! By winkels asook eetplekke. Ek het baie lekker gekuier en saans gratis Netflix en WiFi geniet. Sal die plekkie aan enigiemand aanbeveel, enkelreisiger of as paartjie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden on the Bay Studio 68A se terugvoer

Zenda, baie dankie vir jou resensie. Dit was regtig 'n plesier om julle te huisves. Span Vacasa

Eden on the Bay Studio 68A
Vaughan H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vaughan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

One word: Excellent!

It was excellent. The location was awesome. I loved it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Een woord: Uitstekend!

Dit was uitstekend. Die ligging was fantasties. Ek was mal daaroor.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shannon W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was an amazing stay!

Would definitely come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heidi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, safe and pleasant. Very clean studio, exactly what I needed. Thank you.

It was exactly what I needed. A break away from the normal humdrum life. The studio was neat and clean. I felt safe the entire time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike studio.

Die ligging is prima en die reëlings het glad verloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden on the Bay Studio 68A se terugvoer

Ek waardeer dit, baie dankie.

Eden on the Bay Studio 68A
Eldolene F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldolene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location, close to all amenities.

Great stay! Perfect location! Great for a quick breakaway from the hustle of the city!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Genelle B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 'n slaapplek.

Ons het die plekkie vreeslik geniet. Was perfek vir ons wat die buite lewe geniet. Ons het letterlik net daar geslaap en was elke dag besig met iets anders, perfekte slaaphuisie gewees, lekker in die aande Netflix gekyk, badkamer is vreeslik mooi en groot. Ons het regtig lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden on the Bay Studio 68A se terugvoer

Hi Julle,
Baie dankie dat julle sulke wonderlike gaste was, en hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Liz

Eden on the Bay Studio 68A
Dale V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dale V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik sentraal, baie skoon en netjies. Perfek vir 'n kort wegbreek.

Die studio waarin ons gebly het, is perfek vir 'n kort wegbreek. Loopafstand van alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden on the Bay Studio 68A se terugvoer

Hi John,
Thank you for your most uplifting and lovely review you left us. Pleasure having you, and please come back to revisit us.
Take care,
Liz Erasmus and team

Eden on the Bay Studio 68A
Bernidene V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Bernidene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker winkels in die omtrek, asook restaurante.

Waarde vir geld, netheid en ligging. Dis 'n baie oulike plekkie, met omtrent alles wat mens nodig het en meer, met lekker winkels in die omtrek, asook restaurante. Alhoewel die verblyf naby aan die strand is, was ons uitsig 'n gebou gewees. Aanvanklik was die instansie baie hulpvaardig. Alhoewel ons het die personeel in kennis gestel dat die skuifdeur nie wil sluit nie en hul het laat weet iemand sal dit kom herstel, ongelukkig het dit nie gebeur nie, wat veroorsaak het dat ons elke keer as ons uitgegaan het al ons waardevolle goed in die badkamer moes toesluit, omdat die skuifdeur geen diefwering gehad het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier! Goeie bed, alles is daar en dis skoon.

Sal dit beslis aanbeveel! Dis baie sentraal, skoon en alles wat ons nodig gehad het was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elize N
Enkelreisiger

Gerieflik naby alle winkels.

Lekker gebly, behalwe die buurman wat rook en jy moet die deur permanent toe hou, want die reuk is onaangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L
Besigheidsreis

Uitstekend.

Heerlike verblyf naby die see in Kaapstad. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rabia G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rabia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely beautiful place very comfortable and just the perfect spot, 5 seconds away from beach, really awesome place

Stunning place wow,wow!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan H
Besigheidsreis

Gerieflik.

Ek het die verblyf baie geniet. Dit was gerieflik, baie naby aan die strand en winkels. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jevon W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jevon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cockroaches everywhere.

We were extremely disappointed about the amount of roaches the place had. I will definitely not go back there again, please somebody needs to do something about it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlize E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend vir 'n vinnige wegbreek!

Uitstekend vir 'n vinnige wegbreek in Blouberstrand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden on the Bay Studio 68A se terugvoer

Baie dankie elke insit help ons om ons doelwit te bereik.
Waardeer Baie.
Groete Liz en span.
Bloubergboliday

Eden on the Bay Studio 68A
Michael G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Michael G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie na wense.

Die plek is klein. Ek het meer verwag. Kombuis was nie skoon nie en kakkerlakke het die oggend op die toonbank geloop. Die krag het ook afgeskop as 'n mens die ketel aansit. Baie onaangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willem G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die verblyf was heerlik, die enigste positiewe bydrae wat ek kan maak is die ateljee kort 'n haardroër en 'n klein stofie, al is dit net een element. Ek weet daar is 'n mikrogolf maar 'n stofie maak dit net beter in die kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Madeleine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en alles wat nodig is.

Mooi plekkie en naby aan al die winkels. Hou net in gedagte dat die woonstel naby kantore is en die werknemers raas gedurende die week.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was regtig baie goed en ek sal dit aanbeveel en was waarde vir geld.

Plek was baie netjies en het alles wat mens nodig het. Baie goed geleë naby winkels en die strand. Die dame wat ons ontvang het was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plekkie is baie mooi, die enigste ding is dis tussen kantore en lyk soos 'n kantoor van buite af.

Die plekkie is baie mooi en cosy, enigste iets: geen view nie die plekkie is tussen kantore. Die area is great en dis goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 68A - 68B Eden on the Bay, Beach Estate Boulevard, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmL7weDEIXEAeiOjav6T5f1cZo7uadkmXpWyRJwO0NxwelitCIs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 68A Eden on the Bay Beach Estate Boulevard 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.7921271 18.4576183
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem