Eden Road Guest Suites
Beskrywing
Eden Road Guest Suites is in die rustige en boomryke voorstad Glendinningvale in die hartjie van Port Elizabeth geleë, net 2 km vanaf Port Elizabeth se middestad en stapafstand vanaf Grey School en Collegiate Girls School. Eden Road Guest Suites is sentraal geleë tot skole en klubsport-geleenthede, en bied rustige, luukse topverblyf.
Gaste het 'n keuse tussen 4 ruim, luukse suites met en suite-badkamers wat spesifiek ingerig is vir sakereisigers, sowel as vakansiegangers. Elke kamer is ingerig met 'n koning-/koningingrootte-bed, 'n volledige DStv-pakket, lugversorging en gratis WiFi. Elke kamer beskik ook oor sy eie tafel, mikrogolfoond, yskas, ketel en broodrooster. Veilige parkeerplek met 24 uur-geslotekringtelevisie, elektriese heinings en laserstrale verseker die veiligheid van die gaste.
Eden Road Guest Suites se sentrale ligging plaas alle besighede, industrieë, hospitale, winkelsentrums, sport-venues en vermaakgeriewe net 'n kort entjie se ry van die gastehuis af.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Eden Road Guest Suites gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |