La Mercy Akkommodasie by Eden Rose Manor | LekkeSlaap
+15

Eden Rose Manor

7 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Eden Rose Manor
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ockie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ockie V
Enkelreisiger

Ek het heerlik gebly.

Dit was baie netjies en skoon.

Diana A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diana A
Besigheidsreis

Eden Rose Manor has a friendly atmosphere and good energy.

Lovely view from upstairs. Welcoming arrival from Richard and info on the surrounds was very helpful. Was a little apprehensive on the communal ablution facilities, but turned out not as anticipated. Breakfast was really good, thanks Juliet!

Monica B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica B

Baie vriendelike diens en loop die ekstra myl.

Sien sterre.

Annelise D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelise D
Enkelreisiger

Home from home.

I really can recommend staying at Eden Rose Manor. Fantastic hosts! Clean, comfortable and very safe. I had a great time.

Pieter J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter J
Enkelreisiger

Teleurgesteld.

'n Taxi vol besoekers het opgedaag en tot laat die nag geraas sonder om die ander gaste in ag te neem. Hulle het weer 03:00 opgestaan en oor en weer vir mekaar geskree. Geen poging van die eienaar is gemaak om hulle stil te hou nie.

Andre H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre H
Enkelreisiger

Baie netjies.

Eienaars baie behulpsaam en vriendelik. Toegang tot kamers baie gerieflik. Gerieflik naby lughawe.

Trish R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish R
Enkelreisiger

Pragtige huis met vriendelike gashere.

Sien die sterre.

Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eden Rose-laan 11, La Mercy, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxZDMxMDBmLTg2ZGQtNDkzMy1hZThiLWFiY2EzOTRjYWRjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 11 Eden Rose Walk La Mercy 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.636196 31.133997
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za