Winklespruit Akkommodasie by Eden Sands 7 | LekkeSlaap
+22

Eden Sands 7

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R825 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middeltonweg 42, Eden Sands 7, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Eden Sands 7 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die strandfront in Winklespruit. Dié eenheid bied 'n lieflike see-uitsig en die kompleks bied direkte toegang tot die strand.

Die woonstel op die eerste verdieping, het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 2 driekwartbeddens en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Slaapbank is in die sitarea beskikbaar. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n TV met 'n DVD-speler en lei na 'n balkon met 'n piekniektafel en 'n see-uitsig. Die eenheid het plafonwaaiers vir warm dae.

Die kompleks het 'n pragtige see-uitsigte en het toegang tot die strand deur 'n elektroniese hek. Die gemeenskaplike swembad word goed onderhou en is omhein vir kinders. Daar is ook onderdakparkeerplek en braaigeriewe in die kompleks.

Dis slegs 10 minute se ry vanaf Galleria Mall met winkels, restaurante, 'n fliek en ysskaatsbaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Eden Sands 7 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Eden Sands 7
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Middeltonweg 42, Eden Sands 7, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eden Sands 7 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R825
per nag (plek vir 5)
Vanaf R825
per nag (plek vir 5)
Vanaf R825
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middeltonweg 42, Eden Sands 7, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6733724b1b77c4f0558420cb9ccd60b67f0b185c9f9b850b5d6296db2fe8e8318b5fa55c0e252f4ab06d9a2dfe6039b3ded0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R825  per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 42 Middelton Road Eden Sands 7 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.099813155914 30.858508944511
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za