Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Sands 88

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middletonstraat, Eden Sands 88, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Eden Sands 88 is in 'n sekuriteitskompleks in Winklespruit, Kingsburgh geleë en bied gerieflike verblyf aan 4 volwassenes en 2 kinders in 'n selfsorgwoonstel.

Die woonstel op die grondverdieping spog met 'n uitsig oor die see en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n sitarea wat na 'n stoep lei. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste deel die badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasmasjien het. Gaste moet hul eie swemhanddoeke en toiletware saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en etes kan by die toonbank geniet word.

Gaste kan in die sitkamer voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan, of op die stoep sit en die uitsig oor die nabygeleë swembad en die see bewonder. 'n Klein, draagbare braai is beskikbaar en gaste moet asb. hul eie braairooster saambring. Die woonstel word op weeksdae basies skoongemaak, maar sluit skoonmaakdienste oor naweke en openbare vakansiedae uit en sluit ook opmaak van beddens en skottelgoed uit .

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, onderdakparkeerplek vir 1 voertuig en maklike toegang tot die strand.

Gaste kan die strand besoek vir swem en branderplankry, op die strandmeer met 'n boot vaar, of die 9,5 km na Galleria Mall ry, waar daar verskeie winkels en restaurante is, sowel as alles wat Amanzimtoti het om te bied.

Slaapplek

’n Bespreking by Eden Sands 88 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Eden Sands 88
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Blanche Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Jaar gelys 5

Ligging

  • Middletonstraat, Eden Sands 88, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eden Sands 88 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middletonstraat, Eden Sands 88, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA799aaa2bc05f6860692c13e7d618a71d4eaaa46e7a7f88ec0886aada471c57fcd1478f2db82b72652a390cf8c5e6c9de681e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Middleton Road Eden Sands 88 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.0995643 30.8591692
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem