Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asseblief op die volgende:
Eden Sands eenheid 92 is 'n selfsorg-eenheid. Geen van die items hieronder gelys sal verskaf word nie:
- Seep vir die wasmasjien
- Toiletpapier (daar sal net een wees wanneer jy aankom)
- Handdoeke
- Skottelgoedwasseep
Hierdie items moet deur gaste voorsien word.
'n Skoonmaker word aan elke blok toegewys, haar pligte is om die vloere te vee en skoon te maak en om vuilgoed in die eenheid te verwyder.
Moet asseblief die volgende van hulle verwag of hulle vra om die volgende te doen nie:
- Skottelgoedwas
- Klerewas
- Opmaak van beddens
Indien jy enige foute ervaar met aankoms in die eenheid, meld dit asseblief dadelik aan Melicia @ 066 260 7073. Versuim om dit te doen, sal koste vir jou rekening tot gevolg hê.
Rapporteer ook enige breekskade of skade so gou moontlik.
'n Stel reëls is gelys en beskikbaar in die eenheid. Bestudeer asseblief hierdie reëls om boetes of strawwe te vermy.
Los asseblief 92 by Eden Sands skoon en ordelik. As gaste dit nie doen nie, sal die deposito teruggehou word om 'n derde party te huur om die eenheid skoon te maak.
Ons versoek dat gaste 'n kort video van die eenheid neem met vertrek en dit aan Melicia stuur, as bewys dat die eenheid wel skoon gelaat is en dat alles in orde is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
42 Middleton Road, 92 Eden Sands, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang