Riversdal Akkommodasie by Eden Self Catering | LekkeSlaap
+14

Eden Self Catering

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Badenhorststraat 4, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Eden Self Catering is in Riversdal geleë en bied gehalteverblyf wat as 'n volledige gesinseenheid of as aparte kamers bespreek kan word. Dit is naby verskeie skole, winkels en restaurante.

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers wat elkeen slaapplek vir 4 gaste het. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer wat 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak het.

Die gemeenskaplike kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n groot etenstafel, 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DVD-speler.

Die huis het 'n dek met braaigeriewe wat op die berge uitkyk.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel vir gaste se voertuie. Daar is ook konferensiegeriewe beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Eden Self Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Badenhorststraat 4, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Badenhorststraat 4, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcBqxaDBPSWMfhAqjgqMpKnQPOhIxMFt5cWluUqZqB2VfAaNj0O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 4 Badenhorst Street Riversdal 6670 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -34.086825780045 21.255465179834
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za