Eden Vreugd Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wynand P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie aangenaam en rustig. Die swembad vir die kinders is aangenaam om hulle besig te hou. Die ontbyt is uit die boonste rakke, baie lekker gewees om daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Eden Vreugd Gastehuis
Baie dankie. Was baie lekker om julle hier te kon ontvang

Annelie O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Rustige omgewing. Die plek is goed geleë en baie skoon en netjies gewees. Ons het een nag oorgebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Uitstekende waarde vir geld. Baie lekker gebly. Kamer is ruim met alles wat ek benodig. Baie lekker ontbyt en een van die min plekke in Fochville wat DStv het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monja C
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Sal weer daar bespreek. So lekker gebly! Amanda is 'n dierbare mens wat gaste gul ontvang en dadelik tuis laat voel. Die kamer was uiters netjies en goed ingerig. Ek sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Eden Vreugd Gastehuis
Baie dankie.

Mev J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Baie gerieflik. Baie lekker gebly. Verskriklik netjies en die gasvrou is vriendelik, dierbaar en so behulpsaam! Die ontbyt is verskriklik lekker. Ons sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara B
1 nag
4.8
Mei 2025

Thoughtful, neat, tidy and welcoming. Amanda was a wonderful host. She was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netjies, vriendelik en aanbevelend. Baie netjies en die gasvrou was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Eden Vreugd Gastehuis
Baie dankie. Was lekker om julle hier te huisves.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Eden Vreugd Gastehuis
Baie dankie.

Steffnie M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlik! Vriendelike gasheer, ons verwelkom met ope arms. Netjiese kamers. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Eden Vreugd Gastehuis
Baie dankie

Gwynneth H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gasvry, netjies, lekker geëet. Ons het baie lekker gebly, lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Eden Vreugd Gastehuis
Baie dankie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Tweede Street, Fochville, 2515, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzZveNBqcMHWhChNdKbCvLIIwG1GHbOKiHmJJJhHcXzTY9xmz1A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 46 Tweede Street Fochville 2515 Gauteng 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -26.4806613 27.4881794
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang