LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eden Wilds 11 | LekkeSlaap
+11

Eden Wilds 11

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grovestraat, Banners Rest, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eden Wilds 11 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n tweeslaapkamerwoonstel in die Eden Wilds-kompleks langs die Umtamvunarivier. Eden Wilds is in Banners Rest, 6,4 km vanaf Port Elizabeth.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, ’n badkamer met ’n bad en ’n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis het ’n yskas, stoof en mikrogolfoond. Daar is ’n gratis tee- en koffiemaakgeriewe wat geniet kan word terwyl gaste kyk na die voëllewe, die bosbokke wat nou en dan ’n draai maak, of die Samango-ape wat in die bome speel.

Gaste kan stap na die vang-en-vrylaat-dam en probeer visvang, of na die jetty stap en langs die rivier sit. Gaste kan ook ’n piekniekmandjie pak en stap na die gemeenskaplike swembad, waar daar ook braaigeriewe is.

Slaapplek

’n Bespreking by Eden Wilds 11 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Grovestraat, Banners Rest, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grovestraat, Banners Rest, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f247bab020e109458db7d9577a5ee6a1bdf02d1a16f41b0a585f41753ccac1c2b02f918b94d6725fd0aec459664ba7b48f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) Grove Street Banners Rest 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -31.064738157234 30.178222
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!