Edenhook
21 resensies
Selfsorg
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cedarlaan 1, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Edenhook is 'n selfsorgkothuis naby George. Dié bekoorlike kothuis is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede.
Dié tuinkothuis is volledig gemeubileer en het 'n privaat ingang en oopplan-leefarea. Die slaaparea het 2 enkelbeddens wat ook in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Komplimentêre stortgel, shampoo en haaropknapper, handewasseep en room word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof en 'n ketel. Daar is ook 'n TV met DStv, gratis WiFi, 'n koppelstasie en 'n spieëltafel. Daar is 'n privaat stoep met 'n braai-area en gemaklike tuinmeubels.
Slaapplek
’n Bespreking by Edenhook sluit in:
Kenmerke
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.9 uit 5van 21 resensies vir Edenhook
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ligging
- Cedarlaan 1, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Edenhook het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heatherlands George Wes-Kaap
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cedarlaan 1, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom