LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Edens Guesthouse | LekkeSlaap
+17

Edens Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Edens Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Etienne En Barbi W - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne En Barbi W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, Mike was baie vriendelik en hulpvaardig.

Negatiewe aspekte: Ons het sout- en peperpotjies verwag. Mike het dit op aanvraag voorsien. Vir selfsorg het ons verwag dat daar 'n plek sal wees om aan te sit vir maaltye. Die werkspasie in die kombuis is nie geskik as 'n eetplek nie, want die stoofplate is in die pad. Ongelukkig was daar nie WiFi-data beskikbaar nie as gevolg van die maatskappy wat blykbaar net die vorige dag onttrek het.

Janet V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V
Besigheidsreis

Comfortable, friendly and clean

Friendly reception, Very comfortable, clean and private. Safe for a lady traveling alone

Barbara S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S
Enkelreisiger

Very comfortable.

Mike was very friendly. The self catering unit was outstanding.

Hans M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans M
Saam met vriende

Een van die aangenaamste ervaringe wat ek nog gehad het.

Netjies, uitsig en vriendelike mense.

Sonja S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was regtig aangenaam. Baie mooi. Die man wat ons ontvang het kon dalk net meer vriendelik gewees het.

Pragtige plek en baie netjies. Baie goeie waarde vir geld. Pragtige area en maklik om op die hoofpad te kom na ander areas. Was wonderlik om al die geriewe te hê soos mikrogolf en yskas.

Cusilia S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cusilia S
Gesin met tieners

Aangenaam, vrolik en behulpsaam.

Beste van die beste. Mal oor die kat.

Gail M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail M

Rustig, mooi en skoon plek.

Ek het my verblyf geniet. Eienaars vriendelik. Mooi tuin en akkommodasie, rustig en skoon.

Maryna W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik.

Alles was lekker en nice!

Thelma U - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma U
Saam met vriende

Fabulous.

We enjoyed the stay at Edens Guesthouse. It was near to the venue we attended. Very friendly, helpful and clean. Would recommend it to family and friends.

Edens Guesthouse's terugvoer

Good day,

Thelma, thank you for the excellent review. We are glad to hear that you have enjoyed your stay with us.

Kind regards.
Mike and Mariana

Edens Guesthouse
Radhesh S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Radhesh S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service and value for money.

The host was very friendly and helpful. Very good location, easy access to main arterial roads, very safe. Will always go back if I require accommodation in Durban.

Edens Guesthouse's terugvoer

Good day Radhesh,

Thank you for your review. I really appreciate it.
You were a model guest, and it was a pleasure to accommodate you.
All the best and keep well.

Kind regards.
Mike

Edens Guesthouse
Lenette R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was aangenaam. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar oorbly.

Edens Guesthouse is rustig en veilig.

Edens Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Lenette, vir die vriendelikheid van julle kant ook.
Dit was 'n plesier om vir julle van verblyf te voorsien.
Ek glo julle reis terug huis toe, was sonder enige voorvalle.
Beste wense
MIke de Beer

Edens Guesthouse
Irmgard S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irmgard S
Enkelreisiger

I enjoyed my stay and always felt comfortable.

I stayed at Eden Guesthouse for 10 days and I was impressed with the courtesy and friendliness of the host. The room was spacious, fresh and clean. There was a very well equipped kitchen. I really enjoyed the large shower and the peaceful garden. I highly recommend Edens Guesthouse.

Thea P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies.

Goeie diens. Dankie, ons het lekker gebly.

Friedhold R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedhold R
Enkelreisiger

Was lovely.

Was great, thanks. Well located.

Anel P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel P
Besigheidsreis

Ongelooflik lekker gebly.

Sien die ster-gradering.

Edens Guesthouse's terugvoer

Thank you Anel.
It was a pleasure to accommodate you, and you are most welcome to make use of our Guest House again.
Kind regards,
Mike de Beer

Edens Guesthouse
Sebastian S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastian S
Besigheidsreis

Lekker plek om te bly.

Sal beslis weer van Edens Gastehuis gebruik maak.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great place to stay.

I will definitely use Edens Guesthouse again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elvin B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvin B
Saam met vriende

My verblyf was lieflik.

Baie goed en ek sal Eden hoog aanbeveel aan ander. Ek sal self weer by Edens bespreek.

Christo C - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs.

Dankie Mike vir die vriendelikheid en ook vir 'n lekker woonstel. Jou tuin is pragtig veral die orgidiee. Sal weer gebruik maak.

Edens Guesthouse's terugvoer

Beste Christo,

Baie dankie dat julle van ons verblyf gebruik gemaak het. Ek het baie lekker met jou en jou vrou gesels. Ek glo dat julle die see vakansie geniet het.

Vriendelike groete,
Mike de Beer
Edens Guesthouse

Edens Guesthouse
Ameldie D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ameldie D
Gesin met tieners

Uitstekende diens en veilige verblyf.

Die diens was uitstekend. Hulle is baie vriendelik en hulpvaardig. Dis veilige en netjiese verblyf met 'n gerieflike ligging vir die doel van ons besoek. Sal beslis weer gaan.

Walter L - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter L
Gesin met klein kinders

Nice play to live in.

We really enjoyed our stay and the kids loved the environment they were in.

Dewald V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap!

Lekker sagte matras en stil omgewing.

Elmarie B - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly.

Dankie vir vriendelike ontvangs by aankoms. Kan nie kla nie, maar sou tog lekkerder geslaap het indien daar 'n veiligheidshek by voordeur en diefwering voor badkamervensters was. Sal weer daar bly.

Eduard A - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker om daar te bly. Baie rustig en niemand wat pla nie.

Dis 'n rustige omgewing en naby winkelsentrums. Sal enige tyd aanbeveel.

Anna Christa R - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna Christa R
Gesin met tieners

Het baie lekker gebly, dankie!

Dit was twee kamers in die huis, maar baie privaat en met sy eie ingang. Die boonste kamer is baie ruim met 'n lieflike uitsig. Goeie diens en oulike eienaars! 'n Baie mooi area.

Venetia F - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia F
Saam met vriende

Ver bo verwagting.

Ongelooflik mooi en vreeslik gerieflik. Sal dit verseker aan al my vriende en familie aanbeveel. Ontvangs was baie hulpvaardig en 'n spesiale dankie aan Mike.

Melissa E - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable

A good guesthouse. See the stars below.

Noorain A - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Noorain A
Gesin met klein kinders

Very nice

We had a very nice time at Edens Guesthouse.

Hans Heinrich K - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans Heinrich K
Saam met vriende

Lekke. Ons was 'n groep van 7 persone wat 'n kerkfunksie bygewoon het.

Ons is buitengewoon vriendelik ontvang en die verhuurder kon nie genoeg doen om ons tuis te laat voel nie.

Frankie S - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frankie S
Gesin met tieners

Baie goed ons is baie tevrede en ons sal dit aanbeveel vir almal!

Uistekende verblyf en diens!

Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Chapel Place, , Durban, 3629., KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhMzllOGI0LWZhOTUtNGJiNS1hZmVjLTg0MDM0OTY3NDg2Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 6 Chapel Place Westville 3629. KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-21:00 10:00 -29.832894 30.926072
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!