Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edenville Guesthouse

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
A1 - Homey
Slegs verblyf
WiFi
A2 - Nifty
Slegs verblyf
WiFi
A3 - Kitschy
Slegs verblyf
WiFi
A4 - Cozy
Slegs verblyf
WiFi
Huisreëls

- Rook is binnenshuis verbode, maar aangewese rookareas word voorsien. Gaste sal beboet word indien hulle in die kamers rook.
- Dagbesoekers moet by ontvangs aanmeld en geen besoekers word ná 22:00 toegelaat nie.
- Verblyf is beperk tot die aantal bespreekte gaste en indien die aantal gaste, soos gespesifiseer, oorskry word, sal 'n boete gelykstaande aan die kamertarief gehef word en dit sal onmiddellik betaal moet word.
- Gaste wat die kapasiteit van die kamer oorskry, sal gevra word om die perseel te verlaat, of sal deur sekuriteit verwyder word.
- Geen items mag van een kamer na 'n ander geskuif word nie. Dit sal 'n tekort tot gevolg hê en gaste sal vir die vervangingskoste aanspreeklik gehou word.
- Een ekstra kombers word per bed in die klerekas voorsien.
- Hou asb. by die spoedgrens van 5km/h.
- 'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra fooi beskikbaar. Kontak asb. die ontvangs. Geen klere mag in enige eenheid gewas word nie en mag nie aan die buitekant van enige eenheid gehang word nie.
- Maaltye is beskikbaar. Kontak asb. die ontvangs vir meer inligting.
- Kinders mag nie sonder toesig op die perseel wees nie en moet deur 'n ouer of wettige voog vergesel word.
- Geen geraas word op die perseel toegelaat nie. Neem asb. ander gaste in ag.
- Geen alkohol mag op die gemeenskaplike eiendom gedrink word nie. Indien alkohol misbruik word, sal die gas sonder huiwering deur sekuriteit verwyder word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buchananstraat 19, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e47a1cf5c89d9890193063f416e1d694a27a41d9e8bd01f74dcc71602199c617f64ee7471257c8ecd08fbd7d61db046e135?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 19 Buchanan Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.150978598834 26.163948775463
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem