Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edgewood

Selfsorg
Lobster Cottage
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n verwarmer, 'n plafonwaaier en 'n kluis. Linne word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof en -oond, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus, en etes kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan in die sitarea voor die TV en kaggel ontspan. Die leefarea lei na 'n houtdek en buitebraaigeriewe is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n goeie grondpad (3,5 km lank) na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms by die eienaar navraag doen oor die toestand van die grondpad.
Indien 'n skoonmaakdiens benodig word, sal 'n ekstra koste per dag gehef word.
Linne word voorsien.
DIe verblyf is onafhanklik van die nasionale kragnetwerk.
Elke kothuis het 'n sleutelboksie en 'n alarm.
Kinders is welkom, maar let dat daar 'n klein waterlelie-dam op die perseel is.
Troeteldiere word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Cabin
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n ekstra lang koninggrootte-bed. Die slaapkamer het ook 'n knus kaggel, 'n lessenaar en 'n bad. Die aparte badkamer het 'n stort en 'n wasmasjien. Linne word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, 'n elektriese oond, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus, en etes kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan in die sitarea voor die knus kaggel ontspan, en die leefarea lei na 'n houtdek met 'n teleskoop. Buitebraaigeriewe is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n goeie grondpad (3,5 km lank) na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms by die eienaar navraag doen oor die toestand van die grondpad.
Indien 'n skoonmaakdiens benodig word, sal 'n ekstra koste per dag gehef word.
Linne word voorsien.
DIe verblyf is onafhanklik van die nasionale kragnetwerk.
Elke kothuis het 'n sleutelboksie en 'n alarm.
Kinders is welkom, maar let dat daar 'n klein waterlelie-dam op die perseel is.
Troeteldiere word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 4)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 422, Langs die N2, Harkerville, 6604, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4333826c545c563e9fdbf67ef64040d07332348fe3d97d59905566484cb1c006c2b9c5d6c4bdb5850d6764e985977dde0313?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R893 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Farm 422 Off the N2 6604 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.023085715699 23.231063031352
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem