Edube1356
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Mrt 2024 tot 27 Jul 2024.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Huisreëls
Rook is in die huis verbode.
Die gemeenskap verskaf nie vullisverwydering nie, dus word 'n sak voorsien vir alle rommel, neem dit asb. na die stortingsterrein by die hoofhek met vertrek.
Die skoonmaakmiddels vir die skottelgoedwasser word voorsien volgens gaste se aantal nagte van verblyf.
'n DStv-toegangsboeket is beskikbaar, gaste kan hul eie dekodeerder saambring vir meer opsies.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1356 Tarentaal Paadjie, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom