Seaforth Akkommodasie by Edwardian Town House | LekkeSlaap
+32

Edwardian Town House

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queensweg 186 A, Simonstad, Kaapstad, 7995, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Edwardian Town House is 'n hoë selfsorghuis net 'n entjie se stap vanaf Simonstad se middedorp. Dit is ideaal vir besoekers wat die Kaapse Skiereiland wil verken. Hier heers warm, ontspanne atmosfeer en dit is baie gerieflik.

Die huis het slaapplek vir 6 mense in 3 pragtige kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed met genoeg beddegoed, 'n klerekas, 'n rusbank of stoele, muurproppe, en 'n en suite-badkamer.

Die oopplan-woonkamer en -kombuis lei na 'n intieme patio-ruimte langs 'n lowerryke tuin. Die kombuis is ten volle toegerus met al die moderne geriewe en beskik oor 'n skottelgoedwasser, mikrogolf, elektriese oond en gasstoof. Die woonkamer het 'n TV met satellietkanale. Verder is daar 'n kaggel in die woonkamer en 'n kaggel in die kombuis. Die aparte opwaskamer het 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër en bied direkte toegang tot die patio.

Die leefarea buite is ideaal vir lekker kuiers of vir stil alleentyd. WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Edwardian Town House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Edwardian Town House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Queensweg 186 A, Simonstad, Kaapstad, 7995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Edwardian Town House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queensweg 186 A, Simonstad, Kaapstad, 7995, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmNjRiYjk2LTRlYjctNDE3Yy1hZDRiLTc5M2MyZTUwZjg1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 140  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 186A Queens Road Simon's Town 7995 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.194253 18.439361
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za