Eendag Holiday House
Opsomming van Resensie
Marika V - Des 2020
Gemiddeld
Skoolkoshuis-gevoel en bietjie onrustig.
Eendag Holiday House's terugvoer
Dis jammer om te hoor - ons streef daarna dat gaste gemaklik kuier en privaatheid ervaar. Ons hier by Eendag het planne in die pyplyn om 'n aparte ingang vir gaste te hê, alhoewel Eendag eintlik op die boonste vlak is, soos genoem word in die beskrywing van die eenheid.
Kathy H - Nov 2020
Gemiddeld
It was very peaceful and had awesome views of the ocean.
Lees meerEendag Holiday House's terugvoer
Thank you Kathy. We have attended to the Wi-Fi problem.
Althea V - Sep 2020
Gemiddeld
Dit was heerlik.
Eendag Holiday House's terugvoer
Dankie Althea. Dis altyd goed om te weet die eendag gaste het waarde vir hulle geld gekry.
Marinda P - Mrt 2020
Gemiddeld
Die kuier was heerlik rustig met als wat jou hart begeer.
Eendag Holiday House's terugvoer
Dankie vir jul positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste lekker kuier en dit geniet hier.
Kom gerus weer vir jul volgende blaaskansie.
Anri O - Jan 2020
Gemiddeld
Skoon, netjies, niks kort en uitstekend!
Eendag Holiday House's terugvoer
Anri, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Eendag streef daarna dat ons gaste tevrede en gelukkig is met hul verblyf sodat hul weer eendag terugkom.
Hanli J - Aug 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Sari S - Aug 2018
Gemiddeld
Baie goed.
Eendag Holiday House's terugvoer
Dankie Sari. Jy is enige tyd weer welkom. Terloops, die hoofslaapkamerbed is koningingrote. Die tweede slaapkamer is dubbelbed en derde slaapkamer se beddens enkel.
Soria D - Jul 2018
Gemiddeld
Stunning!
Eendag Holiday House's terugvoer
Dankie vir jul baie positiewe terugvoer. As Eendaggaste hul verblyf geniet, maak dit hul eendagwense waar, né?
Dalene L - Mei 2018
Gemiddeld
Gerieflik en waarde vir geld.
David P - Apr 2018
Gemiddeld
Dit was lekker.
Eendag Holiday House's terugvoer
Dankie vir jul positiewe terugvoering.
Dis altyd goed om te hoor as ons gaste waarde vir hul geld geniet.
Jul is baie welkom om weer te kom.
Carla F - Nov 2017
Gemiddeld
Ons sien julle weer!
Corrie B - Okt 2017
Gemiddeld
Voorwaar alles waarvoor jy kan vra!
Eendag Holiday House's terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer! Dit is altyd lekker om te weet dat die gaste tuis en veilig voel . Kom gerus weer eendag terug na Eendag.
Petra Y - Okt 2017
Gemiddeld
Heerlike vakansieverblyf.
Xylina S - Aug 2017
Gemiddeld
Baie vriendelike verwelkoming, baie netjies en als was perfek, geen misleidende foto's is op internet nie.
Lauren M - Jul 2017
Gemiddeld
Wat 'n fantastiese huis weg van die huis af!
Eendag Holiday House's terugvoer
Dankie Lauren,
Dis altyd goed om te weet Eendaggaste kuier lekker, Jul is baie welkom by Eendag.
Judy B - Mei 2017
Gemiddeld
Uit die boeke.
Eendag Holiday House's terugvoer
Baie dankie vir jul kuier in Eendag, en vir sulke positiewe terugvoering.
Kom gerus weer.
Ryno O - Apr 2017
Gemiddeld
Bo verwagting, baie geniet.
Louise G - Nov 2016
Gemiddeld
Lekker kuier-area en baie mooi uitsig.
Eendag Holiday House's terugvoer
Dankie Louise! Dis altyd goed om te hoor en te weet dat ons gaste hul verblyf geniet en waarde vir geld kry! Kom gerus weer eendag na Eendag!
D B - Aug 2016
Gemiddeld
We had a wonderful holiday in this homely apartment with a view!
Richard S - Mei 2016
Gemiddeld
Gemaklike verblyf met pragtige uitsig!
Eendag Holiday House's terugvoer
Dankie Richard - Eendag se gaste se lekkerbly is ons strewe! En dat hul sal WIL terugkom!
Gary S - Okt 2015
Gemiddeld
Awesome.
Edward T - Aug 2015
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Nombuleo K - Mei 2015
Gemiddeld
Eendag is worth it for your money, if you looking for relaxation near the sea, Eendag is ideal.
Ronel H - Okt 2014
Gemiddeld
Awesome!
Jaco G - Sep 2014
Gemiddeld
Twee nagte in 'n ongelooflike lekker woning.
Alwyn V - Aug 2014
Gemiddeld
Ons het baie lekker gekuier.
Russell D - Aug 2014
Gemiddeld
Relaxing, a home away from home, yet better than home.
Marcelle L - Jul 2014
Gemiddeld
Baie gerieflik met die mooiste uitsig.
Mina V - Jun 2014
Gemiddeld
Netjies en skoon, pragtige plek sal vir almal anbeveel.
Flip H - Mei 2014
Gemiddeld
Baie lekker!
Nadia B - Mei 2014
Gemiddeld
Very nice. Thank you, Maretha!
Belinda B - Mrt 2014
Gemiddeld
Dit was regtig waarde vir geld en die mooiste uitsig!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krige-straat 64, Onrusrivier, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom