Eenvoud in Stilbaai

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Eenvoud in Stilbaai is 'n selfsorg-vakansiehuis en is in die kusdorp, Stilbaai geleë. Dié dorp skuil aan die oewer van die Goukourivier en spog met lang stande, riviermonding en 'n verskeidenheid marine- en voëllewe.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die gebruik van die tweede badkamer word gedeel.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Die sitkamer het 'n TV met DStv, 'n braai-area en gemaklike sitplek. Daar is ook braaigeriewe buite, 'n eetkamertafel op die patio en veilige parkeerplek.

Daar is verskeie doendinge en besienswaardighede in die omgewing soos die Stilbaai gholfklub, voetslaanroetes, strande, swem, branderplankry, visvang, hengelary en kanovaart.

Slaapplek

'n Bespreking by Eenvoud in Stilbaai sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eenvoud In Stilbaai gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false