+30
Selfsorg in Graaff-Reinet

Eenzaamheid Vakansieplaas

Ou Kothuis
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Ou Kothuis het 3 en-suite kamers, 2 met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en 1 met 3 enkelbeddens. Dit het 'n oopplan kombuis en sitkamerarea met vuurherd. Baie ruim vir 11 persone. Die kothuis het 'n eie ingang met stoep en berg-uitsig. Lapa buite vir braai. Privaat van die hoofhuis.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders onder 12 jaar betaal halfprys vir verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Nuwe Kothuis
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Nuwe Kothuis het een en suite-kamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Ideaal vir 2 persone of 'n gesin met 4 klein kinders. Dit het 'n oopplan-kombuis en sitkamerarea, asook 'n beskutte patio en tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders onder 12 jaar betaal halfprys vir verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié gesinskamer is ideaal vir 'n gesin van 4. Die kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die eenheid is basies toegerus met 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n privaat ingang en patio.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders onder 12 jaar betaal halfprys vir verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Eenzaamheid, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cbeca409ed267a81c63de216c9abfaa3b5f0da876789b3896f8deb88995921aba5fd43e26c5a0a8d22fc009f672bedd2fb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 Eenzaamheid Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.279069077113 24.181243479252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang