Trafalgar Akkommodasie by Effingham Parade Holiday Home | LekkeSlaap
+12
+12

Effingham Parade Holiday Home

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Effingham Parade, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Effingham Parade Holiday Home is 'n pragtige drieslaapkamerhuis wat ingerig is vir selfsorg. Die huis staan in 'n privaat, tropiese tuin in die unieke dorpie Trafalgar, langs San Lameer Gholfbaan, net 'n paar minute van Southbroom en Margate af. Die sitkamer het muur-tot-muur-skuifvensters met onbelemmerde, asemrowende, 180 grade-uitsigte oor die Indiese Oseaan. Aanskou die walvisse en dolfyne van die hoofslaapkamer af of vanuit die ruim oopplan-sitkamer met braaigeriewe.

Hierdie huis is die ideale bestemming vir gesinne wat wil ontspan in die privaatheid van 'n vakansiehuis, ver van die skares af, maar naby genoeg aan al die besienswardighede en doendinge in Margate en die Hibiskus Kus.
Geriewe:
* Volledig toegeruste kombuis
* 2 Badkamers
* Linne en handdoeke
* 1 Motorhuis
* 'n Kort entjie van Trafalgar se gewilde Blouvlagstrand af
* Bring eie swemhanddoeke saam

Die dorpie Trafalgar word begrens deur 3 reservate: die Trafalgar Marine Reserve, die Yengeli Woudreservaat en die Impenjati Natuurreservaat.

Groot gedeeltes van die dorpie is nog bebos en ongerep so daar is heelwat wild. Blou duikers, bosbokkies en natuurlik blouapies word gereeld hier gesien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Effingham Parade Holiday Home
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 80 Effingham Parade, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Effingham Parade Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Effingham Parade, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4YmQwNDBhLTQzNjgtNGRjNC04NjFkLTQxODJiYWRlNzkxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 80 Effingham Parade Trafalgar 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -30.957604715425 30.297715365887
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za