Ehlathini Game Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Joretha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Frikkie B - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, vriendelik, en baie mooi.
Ehlathini Game Lodge se terugvoer
Goeie dag Frikkie
Baie dankie dat jy vir ons die terugvoer gegee het, ons is baie bly om te hoor dat julle die tyd op die plaas geniet het. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Die Ethlathini Span
Melinda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons verblyf was teleurstellend. Die algemene instandhouding is afgeskeep.
Lees meerEhlathini Game Lodge se terugvoer
Goeie dag Melinda
Dit klink asof julle 'n frustrerende ervaring gehad het by die Ehlathini Game Lodge, en ons wil graag daarvoor verskoning vra. Dit is teleurstellend om te hoor dat die algemene instandhouding van die fasiliteit nie aan julle verwagtinge voldoen het nie. Ons is wel bly dat julle die wonderlike natuurskoon geniet het.
Dankie dat julle hierdie terugvoer gedeel het. Dit is waardevol vir die verbetering van die ervaring van toekomstige gaste.
Die Ethlathini span
Logan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful.
Ehlathini Game Lodge se terugvoer
Good day Logan, thank you for taking the time to leave a review for us, your feedback is appreciated. We agree that Ehlathini is magical and we are glad to hear that we will welcome you back in the future.
Regards, The Ehlatini Team
Ramasela M - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Ehlathini Game Lodge se terugvoer
Dear Ramasela,
Thank you for sharing your experience with us. We're glad to hear that you found your stay overall lovely despite the mix-up with the chalet booking. We apologise for the inconvenience of receiving the wrong chalet and any inconvenience it may have caused. Your feedback is important to us, and we will review our processes to ensure that such errors are minimised in the future. We appreciate your understanding and hope to have the opportunity to welcome you back for a seamless and enjoyable stay in the future.
David Matome L - Feb 2024
Algehele gradering
I will definitely visit again.
Sonja Smith S - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige plek - 'n heerlike 'self-catering' venue vir 'n groep tot en met 12 pax.
Ehlathini Game Lodge se terugvoer
Good Morning Sonja,
Thank you for taking the time to write us such a lovely review.
We are delighted to see that the self-catering facilities exceeded your expectations.
We are looking forward to welcoming you back in the near future.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jemima-weg, Sandnek Deel 1 Leerdam-plaas 443LR, Marken, 0605S, Limpopo