Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eight Bells Mountain Inn

Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Billy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Eight Bells Mountain Inn
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Shemeema P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shemeema P

We had a wonderful stay at Eight Bells Mountain Inn. Relaxed and rejuvenated.

We had problems with the shower in the rooms we were originally booked into, but we received excellent service and they changed our rooms the next day. The new rooms were much better. The rooms we were originally booked into need to be upgraded though. The views were stunning, and there is quite a lot to do at the inn: bowls, squash, tennis, table tennis, billiards, board games, and a library, so lots to keep ourselves busy even with 3 days of rain. Our breakfast was good, and they attended to our special halal needs. Supper was a bit of a problem due to our special halal requirements; we didn't have much to choose from during our 7-day stay, but the staff was very accommodating to all our needs. We really enjoyed our stay, and the staff were very friendly, helpful, and accommodating. However, due to our special needs, we would have loved a mini kitchen with a microwave and a mini fridge to make some of our own meals. The only thing missing for us. The WiFi was really very bad, and something really needs to be done about it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan L
Gesin met tieners

Altyd weer teuggaan akkommodasie.

Uitstekende omgewing en fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eight Bells Mountain Inn se terugvoer

Hi daar, Adriaan - baie dankie dat julle onlangs ons hotel gekies het vir julle wegbreek! Ek is bly om te hoor dat julle dit geniet het en sien uit daarna om julle weer te ontvang in ons pragtige deel van die wêreld. Vriendelike groete, Billy.

Eight Bells Mountain Inn
Cliff S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff S
Saam met vriende

Peaceful setting and great service.

Enjoy a charming stay in the old hotel, highlighted by great service, thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eight Bells Mountain Inn se terugvoer

Hi there, thank you for staying at our beautiful hotel recently, and for your kind review. It is much appreciated. We pride ourselves on our old-school charm and hospitality and hence, I am very glad to hear you enjoyed your stay with us. We look forward to the next opportunity to host you.
Keep well and kind regards, Billy Engelbrecht.

Eight Bells Mountain Inn
Sanet E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige tuine en natuurskoon

Pragtige skoon en netjies sal beslis die hotel by familie en vriende aanbeveel. Die Bestuurder Billy Engelbrecht en sy personeel gee uitstekende diens vriendelik en hulpvaardig gaan uit hul pad om jou welkom te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eight Bells Mountain Inn se terugvoer

Hi Sanet
Baie dankie vir jou besoek en pragtage beskrywing van Eight Bells - word waardeur.
Ons sien uit na jou volgende besoek.
Vriendelike Groete
Billy

Eight Bells Mountain Inn
Riaan B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf wat ek vir enigeen kan aanbeveel.

Een van die hoogtepunte van my vakansie. Die personeel is baie vriendelik en professioneel, die ete deftig en lekker. Die kamers/hutjies netjies en skoon. Dan is daar natuurlik baie lekker staproetes om te volg. Sal beslis weer gaan. Kan net nie te lank bly, want dan sal jy jou sak moet skud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eight Bells Mountain Inn se terugvoer

Ons is baie bly om te hoor dat u en u familie julle tydjie hier by Eight Bells so geniet het. Dankie dat julle vir ons gekies het vir die mooi woorde. Ons hoop om julle weer eersdaags hier te verwelkom.

Eight Bells Mountain Inn
Soekie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Soekie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie lekker gekuier, net jammer die internet was die laaste dag af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eight Bells Mountain Inn se terugvoer

Baie dankie dat u by ons kom bly het en dat u die tydjie hier so geniet het.
As gevolg van baie slegte weer Sondag, was ons hele area se krag af tussen 11:30 en 17:30. Ongelukkig beteken dit dat die Telkom stasie waar ons data en Internet vandaan kom ook af was.
Ons is baie jammer dat u nie vir daardie tydperk enige Internet toegang gehad het nie.
Ons sien uit na u volgende besoek.

Eight Bells Mountain Inn
Sanet E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en goeie diens. Sal Eight Bells beslis aanbeveel.

Sal beslis weer gaan en vir 'n langer tydperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eight Bells Mountain Inn se terugvoer

Baie dankie, ons wardeer die mooi woorde en dat julle by ons kom bly het.

Eight Bells Mountain Inn
Jürgen B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jürgen B
Gesin met klein kinders

Nice hotel in a lovely mountain area.

We had some lovely days in this hotel. The premises belonging to it are huge and you can do nice hikes without leaving them. The buildings are okay, but could need a renovation in the next years.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eight Bells Mountain Inn se terugvoer

Thank you for your review and kind words. Our property is more than 85 years old and we have a ongoing renovations programme in place to ensure that everything is in mint condition. Thank you again for visiting us.

Eight Bells Mountain Inn
Carel K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Netjies. Baie vriendelike personeel. Kos baie lekker. Uitsig en rustigheid onverbeterlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eight Bells Mountain Inn se terugvoer

Baie dankie dat U by ons kom kuier het en vir die wonderlike woorde in U resensie. Dit word opreg waardeer. Sien uit na julle volgende kuier.

Eight Bells Mountain Inn
Jannie B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielsverrykend.

Dit was so lekker om so in die natuur te kon wees en wakker word. Die kos natuurlik uit die boeke (tops!). Beplan alreeds aan die volgende besoek wat baie beslis langer sal wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eight Bells Mountain Inn se terugvoer

Thank you so much for your positive review and for staying with us, it is much appreciated. We are certainly looking forward to your next visit.

Eight Bells Mountain Inn
Fernanda V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek om te ontspan in die mooi natuurskoon van berg en omgewing.

Baie netjies en tuin is baie mooi. Baie mooi eetgerei en tafeldoeke is spierwit asook die beddegoed en kamerbediening is baie goed. Dit is 'n plek om net te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Guillaume O - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guillaume O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voortreflik en puik.

'n Pragtige plek en baie goed en netjies versorg. Ontbyt en aandete was uitstekend. Die personeel was baie vriendelik. Die sitkamer is baie lekker en die vuurtjie het geknetter. Die kamer was heerlik warm toe ons inkom. Dit was voorwaar 'n puik plek om vakansie te hou of selfs net te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene A - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Charlene A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good location and fine accommodation

The room was clean and comfortable and nicely located. Pity about the screaming children running wild. Good location for family stays. Wrong location for anyone wanting to enjoy peace and tranquility. Staff were willing and helpful but lack the "polish" required of a 4-star establishment. We put it down to inadequate training and supervision. The food was frankly, quite awful - my fried eggs were "toasted" (dark brown and leathery - couldn't cut through it) and my husband's omlette was dark brown on the outside and raw on the inside! We sent it back. Our nightly turn-down looked as if I had jumped out of bed in a hurry, as opposed to gentle folded back!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharina S - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut FANTASTIES.

Ons verblyf by Eight Bells was regtig 'n ongelooflike ervaring. Die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Dis ongelooflik mooi en rustig. Definitief aan te beveel! Volgende keer neem ons die kinders saam. Dis ongelooflik kindervriendelik. En die pryse is regtig goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 290
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 290
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 290
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R328, aan die voet van die Robinson-pas, Ruiterbos, Mosselbaai-distrik, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98d9d79a6be2747c90c92e0e8af7f3034cd8c902ca6c6bdbd00e6b822ca21d28f7b83305776610b54362d33884ca526f7f49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 290 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 On R328 Foot of Robinson Pass Ruiterbos 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.936310431248 22.037522792816
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem