LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eight Palms | LekkeSlaap
+33

Eight Palms

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Eight Palms
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
William R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William R

Baie lekker - op a stadium sal lugversorging in kamers gesit moet word.

Hou baie van Eight Palms - was lekker en die gasheer was great. Net bitter warm en die kamers moet lugversorging kry op ’n stadium - maar vertsaan ook tye is moeilik.

Arusha E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arusha E
Gesin met tieners

Ongelooflik baie lekker.

Die diens was puik, ons het dit baie geniet. Sal dit definitief aanbeveel. Die vriendelikheid is baie verwelkomend en dankie vir al die moeite.

Ruby M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruby M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a good stay and the people were very friendly.

We had a good stay. Place was spacious. Clean.

Jakkie B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie B

Feels like home.

Skoon, gerieflike akkommodasie. Die gasvryheid waarmee ons ontvang en behandel is het dit laat voel of ons kuier by familie. Ons sal beslis weer daar wil bly as ons Port Edward besoek. Baie dankie vir 'n genotvolle ervaring waar ons voorwaar kon uitrus!

Eight Palms's terugvoer

Baie baie dankie vir die pragtige woorde :) Dit was n voorreg om julle te ontmoet en as gaste te ontvang, julle het sowaar soos familie geword. xx

Eight Palms
Marie R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pynlik netjies en skoon.

Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Wanda C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warme verwelkoming.

Goeie diens, baie dankie aan almal.

Annemarie P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, skoon en aangename verblyf.

Regtig die 3 dae wat ons hier oornag het baie geniet, skoon akkommodasie met baie vriendelike en aangename gashere. Sal die verblyf definitief aanbeveel, net die omgewing in Port Edward oor Desember Vakansietyd was 'n verrassing.

Huibre L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Huibre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Baie lekker gebly sonder enige steurnisse.

Kate O - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

We had a wonderful stay at Eight Palms! Camien and her family were so welcoming and friendly! It felt like home away from home! Rooms are beautifully decorated, absolutely stunning! Thank you for a great stay!

Giuliette B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giuliette B
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik en skoon en ons kon rustig wees terwyl die kinders speel in die tuin want hulle kan nêrens uitgaan nie.

Ons het heerlik gebly, alles wat mens benodig is daar. En die winkels is net om die draai as mens iets kort. Ons huisie is elke dag netjies skoon gemaak. Ons het lekker geslaap en die kinders kon heerlik speel.

Barbara K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent all round.

We were welcomed and looked after by our host. We thoroughly enjoyed our stay.

Ashtira B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ashtira B
Gesin met klein kinders

Value for money.

Very cosy, clean establishment. Unit is supplied with all the necessary essentials. Very friendly environment.

Jeanel G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanel G
Gesin met klein kinders

Pragtig!

Die aandag aan detail is besonders.

Francois D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut bevredigend.

Vriendelik, professioneel, behulpsaam. Die kamers was netjies, skoon en goed toegerus. Daaglikse skoonmaakdiens en vars handdoeke. Naby die besigheid sentra en naby die Port Edward strand en eetplekke. Baie mooi strande binne maklike ryafstand.

Thabani N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabani N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a beautiful place which is quiet and safe.

It was a nice time l had with my friends. World-class hospitality, friendly people.

Jolene G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene G
Gesin met klein kinders

Wonderful experience and cant wait to visit again.

Had a wonderful stay. 8 palms is awesome. Loved every bit of the place. Thanks for letting us stay and be apart of your lives. You guys are truly blessed.

Lizette M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M
Gesin met tieners

Dit was baie lekker.

Het dit baie geniet in Port Edward, maar laat weet asseblief in julle beskrywing van die plek dat dit in iemand se erf is.

Eight Palms's terugvoer

Hi Lizette,

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet. Ek vra om verskoning, ons is nog baie nuut in die game en ek het nie besef dis nie duidelik dat dit 'n woonstel in ons erf is nie, aangesien ons net een woonstel adverteer. Ek sal dit reg stel.

Baie groete,
Camien

Eight Palms
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dean-weg 370, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYRgTUg48OZXZLp8ym0fWDavfldDPHSWnKKmpf8pYiT4ZI5uAda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag(plek vir 2) 17 5 1 5 370 Dean Road Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.05028 30.226155
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!