LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eikehoff 1 | LekkeSlaap
+10

Eikehoff 1

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Eikehoff 1
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Esté T - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esté T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het ons so aan ons studentedae laat terugdink om weer in die dorp te kan bly!

Die woonstel is wonderlik geleë. Dit is 'n klein bietjie subideaal dat die deure oopmaak in 'n binnehof, so 'n mens kan nie regtig met die gordyne oop sit nie, maar dit is wonderlike waarde vir geld en ons sal dit ten sterkste aanbeveel.

George N - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George N
Besigheidsreis

Fantsties! Perfek geleë in Kerkstraat, Sentraal Stellies!

Sien sterre.

Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 26, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4580be91efbcc1fdc8ae4d57645966a0a458517cbc9037086e9252a80d4eae871413200bbbadfdc830602725064cd620611?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 26 Church Street Stellenbosch Central 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.937844543621 18.861913415053
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!