Stellenbosch Sentraal Akkommodasie by Eikehoff 25 | LekkeSlaap
+12

Eikehoff 25

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 21 Apr 2020 tot 1 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Eikehoff-woonstelle, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 R1 600 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Eikehoff 25 is 'n luukse selfsorgwoonstel in die hartjie van die historiese studentedoprie, Stellenbosch. Die ligging bied gaste die geleentheid om in Stellenbosch se atmosfeer te beleef, maar is tog privaat. Daar is talle restaurante en winkels is op jou drumpel. Die ligging bied 'n ideale basis om die omliggende wynlande en Kaapstad te verken.

Eikehoff 25 het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Daar is 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea, asook 'n onderdak veranda wat front na 'n rustige binnehof.

Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar. Daar is gehalte-linne met mooi afwerkings.

Slaapplek

’n Bespreking by Eikehoff 25 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Eikehoff 25
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kerkstraat, Eikehoff-woonstelle, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eikehoff 25 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 000
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
was R2 000
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Eikehoff-woonstelle, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwF6DkIJLcqcjF9Y4qxeC4n4u4XxtPrxtNHsg4Lix5RraCioW1A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 000, nou Vanaf R1 600  per nag (vir 4 persone) 1 5 1 5 Church Street Eikehoff Apartments 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.937806944401 18.861788660288
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za